Agter Op die Bakkie
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Agter Op die Bakkie
Wat se die wet ivm. agter op 'n oop voertuig ry? Ek sien gereeld bouers ens. ry met werksmense agter op die voertuig so beteken dit dat iemand agter op my jagtralies se sitplek kan ry? Ek praad nou hier van in die dorp en dan op die nationale pad.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Agter Op die Bakkie
Boesman,
My opinie: ek het dit gedoen as kind, nou laat ek geen van my kinders daar ry tensy dit op die plaas is nie. Dit word geheel verbied by die myne se operasies weens die hoë risiko.
Dan, is daar werklik iemand in die land wat nog omgee wat die padverkeersreëls sê.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Agter Op die Bakkie
Boesman jy raak hier aan 3 aspekte in jou "vraag"
1. Ek kan "iemand" agter op my bakkie laat ry mits die "iemand" plat op die bak sit en nie oor die bakkie se kante hang nie.
2. Indien jou voertuig toegerus is met sitplekke vir wildbesigtiging sou so 'n persoon toegelaat word mits hy te alle tye op of in 'n sitplek sit.
3. Die vervoer van werksmense agterop 'n bakkie is 'n GROOT probleem, maar meer vir versekeringsdoeleindes - die versekeraar gaan enige eis vir aanspreeklikheid weier indien jy werksmense agterop 'n oop bakkie vervoer het. Lees ook indien jy die bakkie "oorlaai" het!!

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Agter Op die Bakkie
Kyk wat se jou lisensie skyfie, gewoonlik sal daar se "gesertifiseer om 3 persone te dra" of iets in die lyn. As jy dan meer mense as dit oplaai kan jy 'n fine kry?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Agter Op die Bakkie
Sittend met kant van meer as 400mm en staande met kante/tralies van 900+. Ek het iewers die riglyne by die kantoor. Die passasiers op die skyfie ie vir voor in. Deesdae is die agterop ryery 'n al grotende wordende issue. Ons vervoer op die publieke pad sover ons kan net in canopy.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Agter Op die Bakkie
Daar is op n stadium so paar jaar gelede n nuwe wet wat se dat geen persoon op n oop voertuig vervoer mag word nie gemaak. Jy moet n canopy op he om mense agter op te vervoer. Ons het altyd matlapings op Taung gaan haal met die 10t trok, die laaste paar keer moes die beestralies met n syl oor opgesit word, nadat my broer n masiewe boete gekry het toe n ridder van die skadus hom by Lichtenburg gestop het.