260 Rem
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
260 Rem
Ek het nou baie lank gespeel met wat se kaliber vir my gaan werk...
Die 243 Win en die 6mm Rem en hulle Ugly versions het my nogal getrek.
MAAR...
Die ding is ek wil nie die geweer uit sluitlik vir jakkals jag gebruik nie.
Ek sal graag bokke soos springbok tot en met rooihartbees op lang afstand wil jag as die geleentheid homself voor doen.
Na baie rond lees en vergelykings het die kaliber my aandag...
Lees bietjie hier
http://demigodllc.com/articles/the-case ... ngton/?p=1
Ek dink omdat ek herlaai gaan ek net meer opsie he as met die 243 Win...
Wonder nou net of HOWA geweer bou in die kaliber...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 260 Rem
Gerhard, 'n familie lid van my het onlangs vir hom een gebou, 28" Walther op 'n Rem 700 aksie. Hy skiet die 123 Scenars so 3070fps, nie 'n warm lading nie. Ek kan net noem dat hierdie roer ongelooflik skiet, ek self het hierdie kaliber totaal onderskat, ek is werklik beindruk.
Dawie
Dawie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: 260 Rem
DawieDawie Blaauw wrote: 'n familie lid van my het onlangs vir hom een gebou
As dit dieselfde familielid is....het hy sy skouers ge-"improve" van 20 grade na 30 grade.
D
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 260 Rem
Dawie,Dawie Blaauw wrote: Gerhard, 'n familie lid van my het onlangs vir hom een gebou, 28" Walther op 'n Rem 700 aksie. Hy skiet die 123 Scenars so 3070fps, nie 'n warm lading nie. Ek kan net noem dat hierdie roer ongelooflik skiet, ek self het hierdie kaliber totaal onderskat, ek is werklik beindruk.
Dawie
Dis die selfde kombo wat ek in gedagte het.
Sal net eers 'n Rem 700 aksie moet soek...
As ek nie 'n Howa kan kry nie
Last edited by Gerhard on Tue Dec 07, 2010 7:36 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem
Wel, ek is in die proses om vir my een te bou met 40 grade skouers 
My 308W links, my toekomstige 260 Rem AI regs

Hierdie gaan op 'n Stiller Predator aksie wees met Jewell sneller en 28" Palma profiel Broughton 1in8" twist loop.
Scope sal 'n NightForce NXS 8-32x56 met NP-2DD reticle wees, maar ek is nog onseker oor die kolf.
Die geweersmid gaan ongelukkig eers volgende jaar begin

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 260 Rem
Arnold
Kanolie skiet ook n 260rem as ek reg is,daardie roer skiet darem self soos n BOM
Groete johan
Kanolie skiet ook n 260rem as ek reg is,daardie roer skiet darem self soos n BOM
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 260 Rem
Dawie
Heeltemal reg, dis dieselfde man wat ons van praat. Jy is reg,syne is nie heeltemal standaard nie, die "improvement" was soort van toevallig saam met die "reamer" wat hy gebruik het. Ek persoonlik is nie 'n groot AI man nie, maar sy "improvement" hou ek baie van, nie te radikaal nie, die doppie lyk sommer goed gebalanseer, en hy het nie te veel nek lengte ingeboet nie. Ek het so 'n formule waar jy "load density" uitwerk, wat 'n goeie aanduiding van effektiewe ontbranding, hitt en loopleeftyd gee, en sy syfers lyk werklik indrukwekkend. Jy sal self weet, daai roer skiet soos min roere wat ek van weet.
Groete
Ander Dawie

Johan, ja Kanollie en Marius Cloete skiet 'n 260 Rem met 35 grade skouers ... hulle praat net met lof van die 6.5mm 
Ek kan regtig nie wag nie
Ek kan regtig nie wag nie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: 260 Rem
DawieArnold wrote: met 35 grade skouers
Ek kan nou self nie onthou of jou familie lid s'n 30 of 35 grade gesny is nie
Dawie (Karoo)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem
Daar is 'n paar ouens wat f-klas ook met die rondte aanpak.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 260 Rem
MANNE EN MANINNE
DIS N BAIE ONDERSKATTE KALIBER. NIEMAND WAT HOM BOU SAL SPYT WEES NIE, JY HET ALLES AAN JOU KANT.
TRAJEK, AFSTAND SLAANKRAG EN WAT JY OOK AL AAN WIL DINK. EK NEEM WAAR DAT DIE ONTWIKKELING VAN PUNTE IN DIE 6.5MM KLAS VREESLIK TOENEEM EN JOU KEUSES IS LEGIO..
VIR JAG EN PAPIER EN GHONGE GAAN JY HOM GENIET..
gROETE
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem
Om hieride tipe goed te lees oor 'n kaliber wat jy gekies om te gebruik maak dat alle twyfel verdwyn ... veral op 'n 6mm forumJACQUES BOTHA wrote: MANNE EN MANINNE
DIS N BAIE ONDERSKATTE KALIBER. NIEMAND WAT HOM BOU SAL SPYT WEES NIE, JY HET ALLES AAN JOU KANT.
TRAJEK, AFSTAND SLAANKRAG EN WAT JY OOK AL AAN WIL DINK. EK NEEM WAAR DAT DIE ONTWIKKELING VAN PUNTE IN DIE 6.5MM KLAS VREESLIK TOENEEM EN JOU KEUSES IS LEGIO..
VIR JAG EN PAPIER EN GHONGE GAAN JY HOM GENIET..
gROETE
JACQUES
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 260 Rem
Jaques
Jy's heeltemal reg, hy het min of meer alles aan sy kant, goeie loopleeftyd ook, goedkoop doppe, lekker ligte punte en swaar punte, al die dinge. Hel, ek wonder of dit nie dalk die perfekte jakkalsroer kan wees nie? Of maak ek nou net weer 'n kannetjie wurms oop?
Dawie
Jy's heeltemal reg, hy het min of meer alles aan sy kant, goeie loopleeftyd ook, goedkoop doppe, lekker ligte punte en swaar punte, al die dinge. Hel, ek wonder of dit nie dalk die perfekte jakkalsroer kan wees nie? Of maak ek nou net weer 'n kannetjie wurms oop?
Dawie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 260 Rem
Dawie,
Die ding is ek wil die geweer gebruik vir meer as net jakkals skiet.
Daarvoor werk my 22Hornet goed genoeg...
Die 260 Rem maak vir my 'n nuwe werled oop wat skiet betref
Die ding is ek wil die geweer gebruik vir meer as net jakkals skiet.
Daarvoor werk my 22Hornet goed genoeg...
Die 260 Rem maak vir my 'n nuwe werled oop wat skiet betref
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 260 Rem
ArnoldArnold wrote: ... veral op 'n 6mm forum...
As dit van jou sou afhang, moes dit eerder die 6,5mm forum wees?
Louis
Ns. Stuur 6,5mm manne gewoonlik soentjies vir ander manne? .... Grillerig!
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 260 Rem
OOM LEEU
AS JY MY N SOENTJIE GEE DAN SE EK JOU ....
SIEN JY WAS MAAR KWAAI GEWEES..
EK WAS NET SO KWAAI BESIG ANNERS KON EK SAAMGESELS HET
GROETNIS EN SEEN
JACQUES
AS JY MY N SOENTJIE GEE DAN SE EK JOU ....
SIEN JY WAS MAAR KWAAI GEWEES..
EK WAS NET SO KWAAI BESIG ANNERS KON EK SAAMGESELS HET
GROETNIS EN SEEN
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem
Jong, ek luister net en sal self graag eendag 'n 6mm wil h?, maar vir eers skiet ek 308W tot my 260 klaar is 
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 260 Rem
Jakes, jy weet mos my kamtige "kwaai-geit" is maar soos 'n klein hondjie se blaf. Jammer dat my gemoedelike manier om vir iemand te s? hy is besig om tjol by die verkeerde onderwerp te praat, so verkeerd opgeneem word. Maar dan was diplomasie nog nooit my sterkpunt nie, moet seker maar leer om soms stil te bly of om my posts 'n tweede keer te lees! (en onderwerpe skaak soos ons nou hier doen) Gelukkig kry ek baie oefening in die jammer-s? afdeling - nie te moeilik nie, julle moet dit een of ander tyd probeer. Ek was nog nooit goed met die gesiggie bysit ding nie. Ek sien hier kan 'n mens maar op soveel tone trap soos jy wil, solank daar net 'n gesiggie wat tande wys, bygesit word. Miskien moet ek dit probeer:JACQUES BOTHA wrote: ... SIEN JY WAS MAAR KWAAI GEWEES ...
Jy en Arnold eerder soentjies uitruil, dit is nogal 'n fobie aan hierdie kant.
Lekker tongrol.
Louis
Ns. En as ek r?rig kwaad is, sal ek so maak:
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
dries
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Feb 02, 2010 8:02 pm
Re: 260 Rem
Het vir my nou die dag ok een gebou op 243 musg mod 80 aksie.Het ook lank gewonder want ek het een roer gesoek om baan toe te vat om wildebees en spb te skiet.En kan eerlik se ek nie spyt is daaroor nie.Punte het lekker hoe bc en is nie te swaar op loop nie.As ek nag skiet laai ek 95gr vmax skiet lekker plat anders laai ek 123 of 129 gr.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 260 Rem
My plan die jaar is om vroeg in die jaar 'n 308 Howa te koop.
Dan die loop af te haal en 260Rem te laat bou op die Howa aksie...
Na baie somme maak en rond shop lyk dit of dit die beste manier is om te gaan die Howa aksie het hom self bewys as 'n baie akkurate platform...
Dan die loop af te haal en 260Rem te laat bou op die Howa aksie...
Na baie somme maak en rond shop lyk dit of dit die beste manier is om te gaan die Howa aksie het hom self bewys as 'n baie akkurate platform...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 260 Rem
Gerhard is watse diameter is die 260 se loop in mm? is dit nie 6.5mm nie? mens kry n howa in 6.5x55... so as die dimeter reg is kan jy hom dalk net laat sny...
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 260 Rem
Daai is nogal 'n idee...Harris30-06 wrote: Gerhard is watse diameter is die 260 se loop in mm? is dit nie 6.5mm nie? mens kry n howa in 6.5x55... so as die dimeter reg is kan jy hom dalk net laat sny...
Vind bietje uit by jou kontak wat die prys nou is vir een asb man...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 260 Rem
nog dieselfde prys! hy se daai sal net so 3 maande vat om hier te kom as hy hom bestel!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 260 Rem
Dries
Waar koop jy daai 95gr V-max'e??? Watse lading laai jy en weet jy wat se speod hulle loop, en so n laaste vragie, weet jy dalk watse twist jou loop is??
Jammer oor al die lastige vrae, maar sal graag n ligte punt wil probeer.
Mooi loop
Francois

Last edited by Francois Marais on Sun Jan 02, 2011 12:36 am, edited 1 time in total.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: 260 Rem
Hi,
Mag ek vra wat is nou die eintlike verskil tussen die .260 en 6.5x55?
Ek weet die .260 is 'n afgenekte .308 en die
6.5x55 gebruik 'n langer aksie (?), maar sover lyk dit vir my asof die 2 kaliebers identies skiet?
-by ges? dat jy dalk swaarder koe?ls met die Sweed teen ho?r snelhede kan skiet(?).
Die 6.5x55 is al meer as 100 jaar met ons, was dit regtig nodig om 'n nuwe kalieber so eenders aan hom te bou?
Ek vra uit blote onkunde.

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...