4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Hi Manne
Ons het n paar jaar gelede Stiller aksies ingebring, spesifiek die Predator (Rem 700 Clone)
On shet nou al 4 van die Stiller aksies gekry wat se bolt handles afbreek. Frans Snyman, Oom Boetjie Bellingham en nou Kosie Botha. Arnold, ek weet nie of joune nog vas is nie.
Weet julle manne wat die oorsaak kan wees? Dit moet tog goeie goed wees?
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
wat gaan by die voorpunt aan of lyk hulle daar maar so?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Stil,Stiller en nou die Stilste slot 
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
G-force wrote:Stil,Stiller en nou die Stilste slot
Lyk nogal so.... 'n Voorste visier wat so vasgesoldeer is, sit soos _ _ _ in 'n wolkombers as jy dit probeer afkry, maar klaarblyklik nie dieselfde op die slot nie....Ludwig wrote:Blykbaar silver soldeer Stiller net die bolt handle aan die body vas. Het al paar keer op oorsese forums gelees dat dit met manne daar ook gebeur het.
Aim small, miss small
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Ai Willem, ek hoop nie ek kom dit eendag oor nie.
Wat sê die geweersmid? Warm ladings en die slot wat oopgevorseer is? Die manne skiet seker nie sulke warm ladings nie?
Dalk het dit iets te doen met die tipe staal wat nie lekker aan silver solder vat nie? (Ek weet nie watse staal die slotte van gemaak is nie)
Hoeveel van die Stiller aksies het julle verkoop?

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Daai is silver solder wat op n Vrydag middag gedoen is. Bietjie te veel stremming op die slot agv hoe druk lading wat so bietjie bolt stickiness veroorsaak en dus die resultaat. As die soldeer swak is sal selfs effense stremming dit laat afbreek
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Hi Arnold. Dit was in die begin dae. Ons het seker so 30 plus verkoopArnold wrote:Ai Willem, ek hoop nie ek kom dit eendag oor nie.
Wat sê die geweersmid? Warm ladings en die slot wat oopgevorseer is? Die manne skiet seker nie sulke warm ladings nie?
Dalk het dit iets te doen met die tipe staal wat nie lekker aan silver solder vat nie? (Ek weet nie watse staal die slotte van gemaak is nie)
Hoeveel van die Stiller aksies het julle verkoop?
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Dit is moerse druk, kyk hoe ge twist is die fluting op die slot.....he...he..he
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Vrydag middag vakmanskap.
Die sluit nokke absorbeer al die drukking waneer die skoot afgaan. Drukking op jou bolt handle is die drukking wat jy met jou hand gee waneer jy n patroon laai of dop uitttrek.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Johnnie, as mens warm ladings skiet sit die dop uit en rek in sy lengte (dit gebeur ook as jou headspace nie reg is nie). Hierdie drukking op die slot gesig maak dat mens die slot moeilik oopmaak as jy die dop wil uithaal ... dit is die druk waarna ons verwys.Johnnie De Wet wrote:Vrydag middag vakmanskap.Die sluit nokke absorbeer al die drukking waneer die skoot afgaan. Drukking op jou bolt handle is die drukking wat jy met jou hand gee waneer jy n patroon laai of dop uitttrek.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Ek het n bekende aksie wat ook so gemaak het en is mooi getigweld, sal nooit weer loskom.
Silver soldeer het nie lekker gevat nie. Chrisjan het myne weer mooi reg gemaak (jou ou yster).
Silver soldeer het nie lekker gevat nie. Chrisjan het myne weer mooi reg gemaak (jou ou yster).
-
seekoegat
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Ek het 'n Mojet aksie wat presies dieselfde gedoen het. As die silwer soldeer nie reg gedoen is nie vat dit nie baie krag om los te breek nie. Het myne weer gesilwer soldeer en toe 'n klein gatjie deur handel en slot geboor en 'n vlekvrye steel pin ingekap. Pin moet klein bietjie dikker wees as gat. Hy het nog nie weer los gekom.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Ek dink in beginsel silver solder is nie die regte metode vir so iets nie. Sights word gesilver solder want dit maak reguleering en verwydering moontlik sonder om die sight te vernietig. Daai moes in die fabriek ge TIG weld word. Swak ontwerp imho
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Stem saam met Dries. Tig welding is maklik en baie sterk.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Dis nie net Stiller nie. Dis ook Remington en al die namaaksels soos Stiller en Howa.
Myne het dit ook al gedoen.
Dis definitief net sleg sliwer solder aanhegting, niks om oor te bekommer nie.
Silwer soldeer dit net ordentlik aan, en dit hou vir altyd.
Ek sal darem dit nie TIG nie, die hitte is darem erg.
Myne het dit ook al gedoen.
Dis definitief net sleg sliwer solder aanhegting, niks om oor te bekommer nie.
Silwer soldeer dit net ordentlik aan, en dit hou vir altyd.
Ek sal darem dit nie TIG nie, die hitte is darem erg.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Op die Howas gly die extrator claw gelukkig af voordat n mens te veel druk op die bolt kan sit om hom af te breek.....
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Miskien moet Winkel maar by sy leuse hou en kwaliteit verkoop
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Sorrie, uit my beurt gepraat. Net die slimmanne mag hier reply
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Die verspreider of agentskap van Stiller in Suid Afrika behoort nooit die eindverbruikers te vra wat is fout met die produk wat hy versprei nie. So verspreider moet mos teruggaan na die vervaardiger toe. Motormaatskappye spandeer biljoene elke jaar deur voertuie terug te roep om probleme te herstel, net om die verbruiker gelukkig te hou. Dis duidelik dat die klomp aksies probleme het en die onus rus op die verspreider om 'n goeie, betroubare produk aan te hou, veral in aggeneem die tyd wat dit 'n klient vat om 'n geweer te bou vandat hy die aksie aangeskaf het.Miskien moet Winkel maar by sy leuse hou en kwaliteit verkoop
Ek weet nou watter aksie ek nie nou sal koop nie.
Groete
Dawie
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
As ek so na die foto kyk,dan lyk dit vir my na swak vakmanskap. Daardie tipe las staan bekend as 'n sweetlas. Die vakman wat hierdie las gedoen het,het nie die metaal genoegsaam verhit om die silversolder toe te laat om mooi in die las in te vloei nie. Dit lyk vir my of dit slegs die smeltpoeier (flux) was wat die twee parte aanmekaar gehou het. So 'n sweetlas wat op die regte manier gedoen word is gewoonlik baie sterk.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Weer uit my beurt
Lyk my daardie vakman sweis soos ek - net die flux hou.
Ja Dawie, Stiller never! Hou ek maar dan eerder by die fake goed wat hou.
Lyk my daardie vakman sweis soos ek - net die flux hou.
Ja Dawie, Stiller never! Hou ek maar dan eerder by die fake goed wat hou.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
Weereens as jy weet wat jy doen met Tig welding dan is daar geen probleme nie. Ek het al baie aksies Ge-Tig weld en nog nooit enige probleme gehad nie.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 4de Stiller aksie se bolt breek? Wat se die slim manne?
stem saam , daar word baie op aksies ge tig weld en moet nog van een hoor wat probleme veroorsaak. Solder is relatief maklik en vinnig om te doen en maak maklik skoon. Dit leen homself better aan massa produksie waar tig welding n aambag op sy eie is en n uitleg van duurder toerusting vereisNEGE3 wrote:Weereens as jy weet wat jy doen met Tig welding dan is daar geen probleme nie. Ek het al baie aksies Ge-Tig weld en nog nooit enige probleme gehad nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery