Naandsê ek het so pas 'n epos ontvang dat Sarel Pieterse wat die Jakkalsjagligte ens gebou en verkoop het oorlede is..blykbaar gister gebeur...weet iemand iets van dit?
Het hom so 6 maande terug ontmoet...moerse nice ou...
Sterkte vir die familie..
Sarel Pieterse Led Light Tech Lab oorlede
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sarel Pieterse Led Light Tech Lab oorlede
Hallo Johan
Arno en Sarel is een persoon. Hy was aan sommige mense bekend as Arno en ander as Sarel.
Hy het 'n ligte nier infeksie gehad wat baie vinnig versprei het na multiple orgaan versaking.
Groete
Amelia de Jager
Vriendin