Verbeter one e-Commerce website
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Verbeter one e-Commerce website
Hi Manne
Ons is besig met n dryf om die Safari & Outdoor webiste die ebeste moontlik te maak!
Sal julle asseblief so gaaf wees om op die link te click en jul raad en opini te gee, dit gaan na n onafhanklike maatskappy wat dit hanteer, so om hier te tik gaan nie nou help nie, maak asb so op die survey. Ek sal dit baie waardeer. EK sal ook n geskenkbewys van R1000 beskikbaar stel vir n Jaracal man wat help!
https://helpus.typeform.com/to/ZOg6Ts
Baie dankie
Willem

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
Survey gedoen
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
Myne ook gedoen
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
Hou net julle stock op datum op die website.
Dis nie lekker om by Pietie te hoor hy koop al 2 weke gelede koeels by julle en niks wys op website nie.
Of soos GRS hybrid kolwe wat nie wys nie. Of Atlas aksies wat nie wys nie.
My voorstel, groete daar

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
Johan
Help nie jy gee vir Willem advies hier nie
Willem dankie vir die geleentheid. Hoe weet julle ek as Jaracal lid het die ding voltooi?
Help nie jy gee vir Willem advies hier nie
Willem dankie vir die geleentheid. Hoe weet julle ek as Jaracal lid het die ding voltooi?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
Ja ek weet Carl - haha.
Maar hy kan mos sommer direk vir die IT mannetjie wat die website doen my order insit??
Maar hy kan mos sommer direk vir die IT mannetjie wat die website doen my order insit??
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
ook so gedoen
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
Daarsy, ook gedoen
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser
"Everything happens for a reason"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
Klaar gedoen.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
ook gedoen
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
Ek sal die R1000 MOET kry want ek het heeltemal teveel geld uit gegee by S&O die maand

SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
-
.303 JAGTER
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
Ek het so pas die "survey" voltooi.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
My opgawe/opname/bydrae is in 
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
Daarsy my deel ook gedoen......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
Done and dusted
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
My 5c ingegooi daar.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
Done
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Verbeter one e-Commerce website
My klip in die bos gegooi... Nou kan daai R1k maar kom!
- CalMul
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm
Re: Verbeter one e-Commerce website
Daarshy, ook gedoen! Hoop maar een van ons kry 'n ou vouchertjie!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm