Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nee swaer patrone was genoeg kon op n stadium nettie vining genoeg die magasyn vol kry nie.
Het die aand die eerste 11 in nie eers n halfuur geskiet nie. Die plaas se jakkalse is rerig dom op die eerste stand het die jakkals so 20 m van my af gestaan toe ek die roeper gaan neersit het en hy het nie eens wegghardloop nie hy was die eerste sterfte., ek weet dit klink soos stront ,maar sou dit ook nie self geglo het as ek dit nie beleef het nie.
Beste van alles met die brass catcher wat ek gemaak het het ek nie eens een doppie verloor nie
Eugene dit is vrek mooi. Ek aanvaar dit is Rickus van Koes se broer as ek na die foto's van die stoor kyk?
Skkonma se bestuuerder het eenaand teen die Nauklauft Park geroep met CD in bakkie se Radio toe skiet hy 14 jakkies om hom dood. Die plaas het net bees en Gemsbokke en enkele springbokke opgehad. Na 2 jaar was daar sommer weer troppe Springbokke en die laaste probleme is in die nag geskiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Jy sal moet genoeg ammo vat anders gaan jy hulle moet steek met 'n mes uit selfverderdediging. Is jy seker jou geweerloop het nie te warm geword en begin buig nie
Goed gedoen en sterkte vir die volgende veldslag !
Hier is `n paar plase rondom Windhoek wat baie het.
ons het 124 in 5 jagte geskiet in Julie 2014.
Dirk my jagmater het die meeste in een aand gehad. 45.
as jy in die stoel klim sorg dat jy genoeg patrone het.