Snaakse/grappie fotos
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Snaakse/grappie fotos
Probleem lam !
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
So jakkals!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Het hy die hoender geëet.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Daai lam het gesien dat die veiligste plek op daai plaas is binne in die hok.....
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Daai jakkals het hom lam geskrik
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
morne smith wrote:Daai jakkals het hom lam geskrik
Daai is nou Skerp!
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Vrek slim lam, geen jakkals sal hom kan vang nie, laat my so dink aan ons nasie wat onsself in tronke toesluit elke dag sodat die jakkalse daar buite ons nie moet doodmaak nie
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Goeie punt.morne smith wrote:Vrek slim lam, geen jakkals sal hom kan vang nie, laat my so dink aan ons nasie wat onsself in tronke toesluit elke dag sodat die jakkalse daar buite ons nie moet doodmaak nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13603
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
http://photos1.blogger.com/blogger/7672/575/1600/stefaans.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13603
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
http://accurateshooter.net/Blog/golfjimx600.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7562
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Kaptein
Daar is mos n plek vir alles in die lewe! Wil jy vir my vertel jy is ook nou een van daai manne wat so min ball sence het dat jy nie eers n bier kan vang wat vir jou gegooi word nie!
Groetnis
Wout
Daar is mos n plek vir alles in die lewe! Wil jy vir my vertel jy is ook nou een van daai manne wat so min ball sence het dat jy nie eers n bier kan vang wat vir jou gegooi word nie!
Groetnis
Wout
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Snaakse/grappie fotos
Ek is met Kaptein op daai een! My golfstel lê waarskynlik nou nog op Stilfontein se 18de in die water.... Ek neem egter nog baie deel aan golfdae, maar bestuur nou net die golfkarretjie en maak die bier oop! Baie meer ontspannend as daai U-draai slice van die bof af....Wouter Roets wrote:Kaptein
Daar is mos n plek vir alles in die lewe! Wil jy vir my vertel jy is ook nou een van daai manne wat so min ball sence het dat jy nie eers n bier kan vang wat vir jou gegooi word nie!![]()
Groetnis
Wout
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13603
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Wouter Roets wrote:Kaptein
Daar is mos n plek vir alles in die lewe! Wil jy vir my vertel jy is ook nou een van daai manne wat so min ball sence het dat jy nie eers n bier kan vang wat vir jou gegooi word nie!![]()
Groetnis
Wout
Baas Wout
Nee ek geniet ook n golfie nou en dan het dam al op meeste groot bane op SA gespeel/gedrink maar ek skiet beter as wat ek daai bol slaan.
Soos Eugene se my werk op n golfdag nou is maar bestuur en die bier.Laat weet as jy n driver kort da by Lichtenburg.Ek kan n dop skink terwyl ek donie gooi met n golftjor
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Ek het 'n jaar laas gholf gespeel, en vir my is dit lank. My hobbies is te duur om alles gelyk te doen so nou skiet ek maar. Ek gaan maar deur sulke fases. Die groot karphengel guur wil wil weer begin byt.
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Haai Fritz jy ken nie miskien vir Dirk Hagen in Bloem nie?
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Snaakse/grappie fotos
Shame.... nog een
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Ag nee man JuanPaul.
Hierdie topic is vir komiese, opbeurende staaltjies, grappies en prentjies. Nie hierdie klas morbiede, afbrekende propaganda nie!
Sies vir jou
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Snaakse/grappie fotos
Pieter Vorster wrote:![]()
Ag nee man JuanPaul.
Hierdie topic is vir komiese, opbeurende staaltjies, grappies en prentjies. Nie hierdie klas morbiede, afbrekende propaganda nie!
Sies vir jou
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Snaakse/grappie fotos
Is jy geblik of wild???
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
https://aznbadger.files.wordpress.com/2010/06/fail.gif
Goed, beter, 6millimeter!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Snaakse/grappie fotos
http://img-9gag-ftw.9cache.com/photo/a2Pyxqw_460s_v2.jpg
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- SuperVos
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Oct 21, 2013 3:03 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Maar nou lag ek lekker hardop! Sommige jokes bly goed.FCLoretz wrote:http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=88173&d=1386924263
Sako 243; TRG-22 (308); AR-15 (300 Blackout), Glock 19, 34 (9mmP), Benelli M4... met 'n 375HH/Ruger in die kous.
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
Dis hoe mens varke roep...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Snaakse/grappie fotos
http://gevaaalik.com/wp-content/uploads/2014/12/Random-Gevaaalikhede-20141204.gif
http://gevaaalik.com/wp-content/uploads/2014/12/Random-Gevaaalikhede-20141204-8.jpg
http://gevaaalik.com/wp-content/uploads/2014/12/Random-Gevaaalikhede-20141204-8.jpg
Goed, beter, 6millimeter!