Hi Manne
Van ons aan julle. Dit is Huntex in die Kaap, ons bring Huntex na die land. Vanaf Vrydag 26 September tot Sondag 28 September sal julle 15% afslag ontvang op aankope van herlaaitoerusting, ammunisie of koeels.
Besoek enige Safari & Outdoor winkel om van hierdie aanbod gebruik te maak.
Johannesburg 0861143545
Pretoria 0861222269
Stellenbosch 0861114330
First come, first serve, geen voorraad sal uitgehou word nie, geldig terwyl voorraad hou. E&OE. T&C Apply
Dankie Manne - Geniet dit.
Groete
15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTING
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTING
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
Dankie Safari, julle maak mooi!!
Ek kan dit ongelukkig nie maak nie maar ek weet die manne gaan die een geniet en wardeer.
Ek kan dit ongelukkig nie maak nie maar ek weet die manne gaan die een geniet en wardeer.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
Is brass doppe ook op afslag?
Ek is daar more!
Ek is daar more!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
Nice ! Dankie dankie dankie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
Great baie dankie!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
@Safari & Outdoor - Die enigste problem is dat julle nie die koels het wat ek soek nie. Dit sal nou 208 grein Hornady A-Max wees in .30 kaliber. Ek soek 1000 van hulle maar Stellenbosch se hulle het niks. Is daar 'n manier om die ander takke te check vir voorraad.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
Boesman10 wrote:@Safari & Outdoor - Die enigste problem is dat julle nie die koels het wat ek soek nie. Dit sal nou 208 grein Hornady A-Max wees in .30 kaliber. Ek soek 1000 van hulle maar Stellenbosch se hulle het niks. Is daar 'n manier om die ander takke te check vir voorraad.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
Of jy gaan hier https://www.safariandoutdoor.co.za/contactus. Tik jou boodskap en tannie S&O sal jou n antwoord terug stuur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- RudolphP
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Re: 15% AFLSAG OP ALLE KOEELS, AMMUNISIE EN HERLAAITOERUSTIN
Ek het met die manne hier in JHB gesels en klink my doppe is nie deel van die 15% afslag nieacssa wrote:Is brass doppe ook op afslag?
Ek is daar more!