223 vs 222-50
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
223 vs 222-50
ek plaas hierdie onder toerusting omdat die geweer meestal vir ongediertes gebruik gaan word en dan so paar keer in die winter vir bles en springbokke.ek skiettans met n 223 maar n loopvervanging is nie ver nie,ek sal egter eerder n nuwen howa koop voor ek n nuwe loop opsit.nou die vraag,223 of 222-50?ek luister na enige raad behalwe blok sn,hy gaan net weer 223 sleg praat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 vs 222-50
Jy is opgestel met 223 en het seker baie doppe. Jy sal nuwe matryse en doppe moet kry vir 22-250 - hy is ook baie swaarder op die dryfmiddel en S335 is duurder as S321. Die 22-250 skiet platter oor 300m, maar gaan nie die dier meer dood skiet as die 223 nie. Met ongedierte beheer sal albei bykans dieselfde doen tot en met 200m.
Die 223 is vir my 'n ougat kaliber wat wonderlik presteer vir so klein dop. 'n Projektiel wat teen 3250vps wegspring uit 'n 22-24 duim loop het genoeg oemf vir jak, brak en kat.
Die 223 is vir my 'n ougat kaliber wat wonderlik presteer vir so klein dop. 'n Projektiel wat teen 3250vps wegspring uit 'n 22-24 duim loop het genoeg oemf vir jak, brak en kat.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 223 vs 222-50
dankie vir n goeie reply,ek het 222-50 matryse maar ekt bitter baie 223 doppe.ek skiet baie min verder as 200m so jy antw my vraag baie goed.ekt ook al sentiment aan die 223 so as ek n ander een koop sal ek maar die huidige een laat deaktiveer en ophang.222-50 se loop lewe is ook seker korter?tripodmvr wrote:Jy is opgestel met 223 en het seker baie doppe. Jy sal nuwe matryse en doppe moet kry vir 22-250 - hy is ook baie swaarder op die dryfmiddel en S335 is duurder as S321. Die 22-250 skiet platter oor 300m, maar gaan nie die dier meer dood skiet as die 223 nie. Met ongedierte beheer sal albei bykans dieselfde doen tot en met 200m.
Die 223 is vir my 'n ougat kaliber wat wonderlik presteer vir so klein dop. 'n Projektiel wat teen 3250vps wegspring uit 'n 22-24 duim loop het genoeg oemf vir jak, brak en kat.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 vs 222-50
Kyk na die drukvlak by die hoogste node. Ek dink dit is hoekom die 223 sag is op die doppe en die geweer. Lope hou dus lank.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: 223 vs 222-50
Johan,
Ek ga ook my 5c gooi.
As jy betaal word vir die jakkalse sou ek se gaan vir die 22-250. Ek self skiet die 223 en die 22-250. 223 skiet vir my biter lekker in die nag. Ek het al te veel jakkalse verloor as ek verder met hom skiet. dan sou ek eerder die 22 vat.
Mooi Loop,
Hein
Ek ga ook my 5c gooi.
As jy betaal word vir die jakkalse sou ek se gaan vir die 22-250. Ek self skiet die 223 en die 22-250. 223 skiet vir my biter lekker in die nag. Ek het al te veel jakkalse verloor as ek verder met hom skiet. dan sou ek eerder die 22 vat.
Mooi Loop,
Hein
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 223 vs 222-50
ksv ek hoor jou.maar as dit te ver raak vir die 223 is dit inelkgeval n kans wat jy vat om te skiet want dan raak dit moeilik om te id.dis nie lekker om vir n boer te se jyt n bakoor of maanhaar geskiet nieKSV wrote:Johan,
Ek ga ook my 5c gooi.
As jy betaal word vir die jakkalse sou ek se gaan vir die 22-250. Ek self skiet die 223 en die 22-250. 223 skiet vir my biter lekker in die nag. Ek het al te veel jakkalse verloor as ek verder met hom skiet. dan sou ek eerder die 22 vat.
Mooi Loop,
Hein
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 223 vs 222-50
Johan
Jy behoort 'n jakkals maklik verder te kan ID as wat jy hom gemaklik met 'n 223 kan skiet, sou ek reken. So nie is daar iewers anders fout met die toerusting, miskien?
Mooiloop.
Jy behoort 'n jakkals maklik verder te kan ID as wat jy hom gemaklik met 'n 223 kan skiet, sou ek reken. So nie is daar iewers anders fout met die toerusting, miskien?
Mooiloop.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 223 vs 222-50
Johan
As jy nie n jecol verder as dit kan id nie is dit dalk tyd vir n nuwe scope ook. Selfs dalk n sterker bulb. Gereeld kry jy n jakkals wat net net nie nader as 300m wil kom nie, los hom nou en jy sukkel met n slim jakkals en vreet daai slim jakkals nou net een skaap n week kan jy nou uitwerk of dit die moeite werd was om hom te gelos het.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 223 vs 222-50
Terloops ek sou natuurlik eerder na n 6mm kaliber gekyk het vir die doel wat jy beskryf.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 223 vs 222-50
ek het n leupold 3-9x50 waarmee ek altyd gejag het,ekt n lf 170 en 240,wat kan nog fout wees met toerusting?grootste probleem hier om te id is maar lang gras.maar ja ek skiet nie maklik as ek nie seker is nie en dit kan my aan die gat byt.ekt nou n 6-12x56 vortex opgesit,hoop dit gaan help
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 223 vs 222-50
Dan moet jy natuurlik ook seker n oordentlike voertuig he om in die veld te kom.johans wrote:ek het n leupold 3-9x50 waarmee ek altyd gejag het,ekt n lf 170 en 240,wat kan nog fout wees met toerusting?grootste probleem hier om te id is maar lang gras.maar ja ek skiet nie maklik as ek nie seker is nie en dit kan my aan die gat byt.ekt nou n 6-12x56 vortex opgesit,hoop dit gaan help
Veiligheid eerste manne!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 223 vs 222-50
lekker pierre,gewonder waneer jy hier gaan inval.het jy n blesbok gesien in die wildtuin?BRNO (Pierre) wrote:Dan moet jy natuurlik ook seker n oordentlike voertuig he om in die veld te kom.johans wrote:ek het n leupold 3-9x50 waarmee ek altyd gejag het,ekt n lf 170 en 240,wat kan nog fout wees met toerusting?grootste probleem hier om te id is maar lang gras.maar ja ek skiet nie maklik as ek nie seker is nie en dit kan my aan die gat byt.ekt nou n 6-12x56 vortex opgesit,hoop dit gaan help
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 223 vs 222-50
johans wrote:lekker pierre,gewonder waneer jy hier gaan inval.het jy n blesbok gesien in die wildtuin?BRNO (Pierre) wrote:Dan moet jy natuurlik ook seker n oordentlike voertuig he om in die veld te kom.johans wrote:ek het n leupold 3-9x50 waarmee ek altyd gejag het,ekt n lf 170 en 240,wat kan nog fout wees met toerusting?grootste probleem hier om te id is maar lang gras.maar ja ek skiet nie maklik as ek nie seker is nie en dit kan my aan die gat byt.ekt nou n 6-12x56 vortex opgesit,hoop dit gaan help
Nee, vir sulke opngedietres gaan kuier ek in Smithfield.
Veiligheid eerste manne!