Ek sien BF het 'n nuwe All-Terrain band.
Wonder wanneer sal ons hom hierdie kant sien?
http://www.bfgoodrichtires.com/mediabin/Approved/BFGoodrich/Completed%20Graphics/Digital/tire-all-terrain-t-a-ko2-hero.png
https://www.youtube.com/watch?v=OPTxnRg_BRA
BFGoodrich All-Terrain T/A KO2
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
BFGoodrich All-Terrain T/A KO2
Goed, beter, 6millimeter!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: BFGoodrich All-Terrain T/A KO2
wheeeet wew!!!! dis 'n sexy tyre!!!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: BFGoodrich All-Terrain T/A KO2
Dis goeie nuus. Myne is al verby halfpad klaar. Sien die loopvlak het baie dieselfde gebly, maar hy lyk anders op die sykante (die loopvlak kom om tot op die sykante)
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: BFGoodrich All-Terrain T/A KO2
Ek hoop ons kry dit voor einde volgende jaar want dan gaan ek myne moet vervang en daai lyk of dit net die regte bande sal wees om te kry.