Safari Oktoberfest
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Safari Oktoberfest
Hi Manne
Gedurende Oktobermaand gaan ons elke dag n nuwe special op ons Facebook bladsy post. Dit sal werklik indrukwekende specials wees, soos die Remington 700 SA wat nou teen R6490.00 op is. Ons het nog so 31 in voorraad.
Die produkte sal teen die spesiale prys bly tot 31 Okotber of tot dit uitverkoop is.
Ek besef baie van julle doen nie Facebook nie, gaan LIKE on bladsy en bly op datum met alles!
https://www.facebook.com/safariandoutdoor
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Safari Oktoberfest
Kom sit dit sommer elke oggend vir ons hier ook op asb.
Eks een van daai manne wat nie vleis boek nie, ek sny hulle..........
Groetnis
Eks een van daai manne wat nie vleis boek nie, ek sny hulle..........
Groetnis
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Safari Oktoberfest
Hier kom 'n ding!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Safari Oktoberfest
Self ook nie op FB nie sal ook graag hier die specials wil sien.
Groete
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Oktoberfest
Maklik, iemand wat op FB is kan die advertensie hier kom oorsit. Ek sal poog om dit te doen maar moenie slegvoel as iemand anders my voorspring nie 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Safari Oktoberfest
En Kersfees is mos om die draai 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Oktoberfest
2 Oktober
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... _bolt_face
https://scontent-a-cdg.xx.fbcdn.net/hphotos-xpa1/v/t1.0-9/s720x720/10394604_837477149630752_2630147980158094064_n.jpg?oh=48e1e1018c57c48f044eb1a1ed97cb71&oe=54BD71F2
1 Oktober
https://scontent-b-cdg.xx.fbcdn.net/hphotos-xap1/v/t1.0-9/s720x720/10696307_836587766386357_5580484520345231646_n.jpg?oh=18210e1f0147cf7e69320bb42af77010&oe=54BA0316
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... _bolt_face
https://scontent-a-cdg.xx.fbcdn.net/hphotos-xpa1/v/t1.0-9/s720x720/10394604_837477149630752_2630147980158094064_n.jpg?oh=48e1e1018c57c48f044eb1a1ed97cb71&oe=54BD71F2
1 Oktober
https://scontent-b-cdg.xx.fbcdn.net/hphotos-xap1/v/t1.0-9/s720x720/10696307_836587766386357_5580484520345231646_n.jpg?oh=18210e1f0147cf7e69320bb42af77010&oe=54BA0316
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Safari Oktoberfest
Dankie Arnold!
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Safari Oktoberfest
nog een!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Safari Oktoberfest
Ek het so 4.5-14 en dit is 'n great scope. Bargain!!!!!Kingy wrote:nog een!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Safari Oktoberfest
Is die specials by al die takke van S&O?
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Safari Oktoberfest
Gooi gou daar n naam en nommer met wie ek kan praat oor die Remington 700 SA.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Oktoberfest
Safari & Outdoor
0861 11 43 30
0861 11 43 30
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Oktoberfest
https://scontent-b-cdg.xx.fbcdn.net/hphotos-xfp1/v/l/t1.0-9/s720x720/10411910_837509912960809_3068720461726419292_n.jpg?oh=fada1df0c8a22e4da6ea3bf257d4fa37&oe=54C35980
https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xpf1/v/t1.0-9/s720x720/10372519_838118549566612_211535263262197817_n.jpg?oh=a93dea95da5bbdd81b7e48778e84e395&oe=54C414A7&__gda__=1420747808_eab5b05020811f2c9e788bdbe1fcdfef

- soundzmad
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm
Re: Safari Oktoberfest
Selfde hier. Maar ons Jaracal elkedag.ROBBIE1 wrote:Kom sit dit sommer elke oggend vir ons hier ook op asb.
Eks een van daai manne wat nie vleis boek nie, ek sny hulle..........
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Oktoberfest
https://scontent-b.xx.fbcdn.net/hphotos-xpa1/v/t1.0-9/p370x247/10533454_838121286233005_5319757381244419831_n.jpg?oh=f5caa4269880cd88ce5f90f20a66f78a&oe=54BFD302
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Safari Oktoberfest
Ek het die voorreg gehad om die OKTOBERFEST in Munich by te woon die jaar. Ons het in die proses die FRANKONIA jagwinkel groep se winkel in die stad besoek. In ag genome dat Duitsland die derde grootste vuurwapen vervaardiger wereldwyd is het ons gevind dat die pryse en verskeidenheid wat S&O ons hier bied kompeterend en in baie gevalle goedkoper is as daar (spesifiek Duitse produkte). Jagters en skuts het dit baie moeilik daar. (Dit is 'n vier jaar proses om 'n jaglisensie te bekom)
Dankie Safari & Outdoor, sonder koopkrag soos julle s'n sal ons nog meer gebloei het.
Dankie Safari & Outdoor, sonder koopkrag soos julle s'n sal ons nog meer gebloei het.
Francois Vogel
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Safari Oktoberfest
Francoisv wrote:Ek het die voorreg gehad om die OKTOBERFEST in Munich by te woon die jaar. Ons het in die proses die FRANKONIA jagwinkel groep se winkel in die stad besoek. In ag genome dat Duitsland die derde grootste vuurwapen vervaardiger wereldwyd is het ons gevind dat die pryse en verskeidenheid wat S&O ons hier bied kompeterend en in baie gevalle goedkoper is as daar (spesifiek Duitse produkte). Jagters en skuts het dit baie moeilik daar. (Dit is 'n vier jaar proses om 'n jaglisensie te bekom)
Dankie Safari & Outdoor, sonder koopkrag soos julle s'n sal ons nog meer gebloei het.
Onthou net Frankonia is soos die Ferrari van die Duitse geweerwinkels - duur maar hou meeste aan. Ook baie tradisionele jagtersklere. Alles wat hulle aanhou kan jy goedkoper elders kry, en München het 'n ander paar geweerwinkels ook.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Safari Oktoberfest
Hier is nog een
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Safari Oktoberfest
Sjoe dis wat ek 4 jr terug vir my Nikon op die 303 betaal het
Goeie waarde vir geld
Goeie waarde vir geld
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Safari Oktoberfest
Nog een
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: Safari Oktoberfest
Onthou julle kan julle NiteCore Flitse ook by jou naaste Safari & Outdoor kry!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Safari Oktoberfest
nuwe een
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.