Hi Manne
Ons gaan by die Kaapse Boot Skou wees komende naweek van Vrydag tot Sondag 9 - 11 Oktober 2014 te CCIC & V & A Waterfront.
Kom kuier gerus by ons stalletjie ons gaan lekker spesiale aanbiedinge he!
hier is meer inligting: http://www.boatshow.co.za/
Sien julle daar
Groetnis
Celesti
Ons is in die Kaap die Naweek
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Ons is in die Kaap die Naweek
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Ons is in die Kaap die Naweek
Goeie More,
Vir die van julle wat die naweek by Celesti se stalletjie gaan uitkom- vra dat sy daai TM15 vir jule demonstreer..... Goeie ouers, maar daardie ding skyn!!!
Een van my vriende het die naweek syne saamgehad by die Waterberg platopark.... hy skyn van die bubgalow tot teen daai kranse laat dit lyk of die son opkom. Indrukwekkende flits daardie!