Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Die volgende CZ gewere is beskikbaar by Die Koöperasie:
CZ 527 FOX .223 - R 11 250
CZ 527 LUX Varmint .223 - R 12 050
CZ 550 LUX .243 - R 12 700
CZ 550 LUX .270 - R 12 420
CZ 550 LUX Ebony 30-06 - R 16 500
CZ 550 Predator (camo) 30-06 - R 11 830
CZ 550 LUX 30-06 - R 12 600
CZ 550 LUX .308 - R 12 900
CZ 550 LUX .300WM - R 12 600
CZ 550 LUX 375 H&H - R 15 700
CZ 527 FOX .223 - R 11 250
CZ 527 LUX Varmint .223 - R 12 050
CZ 550 LUX .243 - R 12 700
CZ 550 LUX .270 - R 12 420
CZ 550 LUX Ebony 30-06 - R 16 500
CZ 550 Predator (camo) 30-06 - R 11 830
CZ 550 LUX 30-06 - R 12 600
CZ 550 LUX .308 - R 12 900
CZ 550 LUX .300WM - R 12 600
CZ 550 LUX 375 H&H - R 15 700
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Hallo Riaan
Hoe lyk 'n CZ 527 FOX .223 en CZ 527 LUX Varmint .223?
Hoe lyk 'n CZ 527 FOX .223 en CZ 527 LUX Varmint .223?
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Die CZ 527 Lux Varmint .223 is bo en die CZ 527 Fox .223 is onder: Die CZ 527 Lux Varmint .223 is die dik loop en die CZ 527 Fox .223 is die een met die voorste visier: Die CZ 527 Lux Varmint .223 is bo en die CZ 527 Fox .223 is onder:Arnold wrote:Hallo Riaan
Hoe lyk 'n CZ 527 FOX .223 en CZ 527 LUX Varmint .223?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Dankie Riaan
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Daai boonste 223 is mooi jong!
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Jammer die Varmint is nie die laminated een nie.
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
CZ 75 P-07 40S&W - R 7 220
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Daai 30-06 Ebony is darem altyd mooi! Gooi bietjie 'n foto.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Die Kooperasie wrote:CZ 75 P-07 40S&W - R 7 220
Daar is nou n mooi skiet yster! Riaan kan julle nie dalk bq vir ons n lysie gee met watse laai komponente julle het nie? Doppe en koels en so?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
[quote="JuanPaul"]Daai 30-06 Ebony is darem altyd mooi! Gooi bietjie 'n foto.[/quote]
+1 Hy is regtig mooi vir n rakgeweer teen daai prys.

RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
JaunPaul
Ons sal more foto plaas van die Ebony
Capt.Oblivious
Ons hou groot verskeidenheid herlaaitoerusting soos Redding,Hornady,Lee en Lymann aan.Ons het veral baie Redding produkte(Onlangs drie pallete gekry)
Doppe het ons Lapua,Hornady,Remmington,Winchester en Norma.Koeels is maar n probleem.Hou gewoonlik Sierra,Hornady,Lapua,Norma,Rhino,Barns X,Privi en baie min Noslers.
Groete Riaan
Ons sal more foto plaas van die Ebony
Capt.Oblivious
Ons hou groot verskeidenheid herlaaitoerusting soos Redding,Hornady,Lee en Lymann aan.Ons het veral baie Redding produkte(Onlangs drie pallete gekry)
Doppe het ons Lapua,Hornady,Remmington,Winchester en Norma.Koeels is maar n probleem.Hou gewoonlik Sierra,Hornady,Lapua,Norma,Rhino,Barns X,Privi en baie min Noslers.
Groete Riaan
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
JuanPaul wrote:Daai 30-06 Ebony is darem altyd mooi! Gooi bietjie 'n foto.
CZ 550 LUX Ebony 30-06 - R 16 500
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
CZ 550 LUX Ebony 30-06 - R 16 500
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Daai is baie mooi!!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Jip dis hy daai. Netjiese roer, kannie dink hy sal sukkel om te verkoop nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Bitter netjies!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
CZ 452 Lux 22LR - R7100
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Baie mooi kolf daai op die .22 en jy kry hulle nie klaar geskiet nie.
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Die Koöperasie - CZ vuurwapens te koop
Dis regtig n mooi .22 daai