Uiteindelik - Berger Bullets
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Tgg,
As jy bergers soek moet jy vir jou op die back orders kry......
As jy bergers soek moet jy vir jou op die back orders kry......
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Die Bergers moet nog land die kant. Dit is nou as die skip nie sink met daai gewig op pad S.A. toe nie.
Jannie Welman
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Hallo Safari & OutdoorSafari & Outdoor wrote:Hi Manne
Uiteindelik kry ons n M@@@ besending Berger Bullets.....
Maak seker jy is op backorder
info@so.co.za
Groete
Wanneer kom hierdie besending in???
Muishond
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
S&O
Waneer kom daai Krieger loop besending van julle in?
Groetnis
Waneer kom daai Krieger loop besending van julle in?
Groetnis
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Yello. Soos ek dit het is dit in Durban hawe. "Welcome to our world" hierdie besending is 26 Julie opgetel en nog nie hier nie. Dus 3 maande. Ons sal mooi dink voor ons weer die goed op n boot sit. Het goedgedink om 10% op shipping te spaar. Die realiteit is dat die besending al uitverkoop sou gewees het as dit gevlieg was. Maar die realiteit is dat die produk duurder op die rak gaan wees.muishond wrote:Hallo Safari & OutdoorSafari & Outdoor wrote:Hi Manne
Uiteindelik kry ons n M@@@ besending Berger Bullets.....
Maak seker jy is op backorder
info@so.co.za
Groete
Wanneer kom hierdie besending in???
Muishond
Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Dankie vir die terugvoering,hoe lank van Durban na julle?
Groete
Groete
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Met Sapo- nog 3 maande.....muishond wrote:Dankie vir die terugvoering,hoe lank van Durban na julle?
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ek gaan maar solank my back order in sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ek is nou al meer as n jaar op backorder so my gat jeuk ook! Ek is heeltemal uit stock uit.Capt. Oblivious wrote:Ek gaan maar solank my back order in sit
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ek wag ook langer as n jaar! Van Durban n JHB....nie n clue nie.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
en ons innie kaapSafari & Outdoor wrote:Ek wag ook langer as n jaar! Van Durban n JHB....nie n clue nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
tgg wrote:en ons innie kaapSafari & Outdoor wrote:Ek wag ook langer as n jaar! Van Durban n JHB....nie n clue nie., daai boot is mos hier verby
Van Durban af klim hy eers op die Vaalrivier en kom jozie toe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Ek hoop dat daai Bergers ook op n spesiaal is vir Chrismas, veral die wat op backorder is??
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Dit lyk of die Bergers beskikbaar is. Gaan loer op S&O se website 
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
My backorder op 87 gr VLD's het gekom
So ek dink die manne sal seker nou moet vuis slaan oor die ander wat nog beskikbaar is.
So ek dink die manne sal seker nou moet vuis slaan oor die ander wat nog beskikbaar is.
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Wanne kom daar weer so paar bokse van die oulike koele?
Van die dalk? https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... ctical_100
Van die dalk? https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... ctical_100
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.