Bespoke .375 H&H
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Bespoke .375 H&H
Goeie naand manne
Deel met julle n .375 H&H wat ons onlangs begin bou het. Die geweer is gebou op een van ons aksies en is in n "French walnut" plank ingele en uitgekerf. Soos julle kan sien is die metaal greepkappie meer ovaalvormig en grooter as ons ander gewere wat ons bou - die klient se L.O.P is net so skaar van die 400mm en dus moes ons die greepkappie verander om sodoende die val in die verlengde kolf vorm in proporsie te hou - anders lyk dit nou letterlik soos is pistoolgreep. n Klasieke kolf styl sal nie hierdie probleem he nie.
Ek't die Quaterrib, barrelband en swaelstert voorvisier ongelukkig vergeet vir die fotos. Van die parte op die geweer gaan ge-Colour Case Harden word terwyl die metaalwerk met n hoe glans herblou afgerond word. Die maagsyn-plaat is tans by die grafeerder en sal binnekort voltooi wees. Ons het ook besluit om die skokstuk oor te trek met buffel leer om sodoende by die grafeering motief te pas en als af te rond met 24lyne per duim ruitwerk.
Die aksie is ook toegerus met een van ons nuwe ontwerpde 4-hefboom 2-fase kompetisie snellers wat veilig verstel kan word vanaf 250gr tot 900gr.
Geniet die fotos
Groete
Ralph jr.
PS: die kolf is vandag eers gekerf en soos julle kan sien is daar nog baie werk om te doen - daarom is als nog rof
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_2004_zps5720c5f4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_1971_zps2b4e73e4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_2017_zps0f2cc4e2.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_2022_zpsb4b04699.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_2008_zpsb905afa9.jpg[/image]

Last edited by Ralph Badenhorst on Wed Oct 15, 2014 9:50 pm, edited 1 time in total.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .375 H&H
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_2019_zpsc0ee1709.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_1983_zps8ec078b9.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/375%20henk/progress%20henk%20375/IMG_2002_zps640428e9.jpg[/image]

- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
-
OMarais
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am
Re: Bespoke .375 H&H
Netjiese roer daardie!
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Bespoke .375 H&H
mooi man!!
Hou ons op hoogte asb.
Hou ons op hoogte asb.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .375 H&H
Goeie naand manne
Jammer was so stil. Ons hardloop rond en die liewe Ermelo het vir 5 dae nie krag in die industriele gebied gehad nie. Die .375 H&H is voltooi en sy baas het hom vroeg saterdag oggend kom haal. Ek't hierdie fotos Vrydag aand geneem terwyl my pa nog besig was om die teleskoop-ringe se "detachable" levers en mooier skroewe te maak - so verskoon maar die skoewe in die ringe.
Ons wou graag meer parte ge-kleur verhard het maar my oond is gekoppel met 3-fase krag en ons kragopwekker is te lig in die broek om daai oond te trek - ek kon voor die kragonderbreking darm die crossbolt en greepkappie kleur.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2210_zpsd486b4b8.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/1620935_316280658557937_3524196480777041404_n_zpse3c3ca14.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2214_zpsd6f1fec5.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2165_zpsc91d640d.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2217_zps260e0652.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2206_zps1dad0a19.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2195_zpsf960359f.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2201_zps6e36d9cc.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2185_zpsafe5824b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2141_zps7d49244e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2195_zpsf960359f.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2201_zps6e36d9cc.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2185_zpsafe5824b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2141_zps7d49244e.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .375 H&H
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2188_zpsf963b96e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2137_zpsae24d97c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2172_zps174d2e26.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2177_zps4be35ad4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2144_zps1329d5df.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2137_zpsae24d97c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2172_zps174d2e26.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2177_zps4be35ad4.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2144_zps1329d5df.jpg[/image]
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .375 H&H
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2133_zpsedc2d46d.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2153_zpsfce87324.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2151_zps02ad25e1.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2100_zps03843619.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/henk%20375%20fin/IMG_2089_zpsb5a17858.jpg[/image]

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Bespoke .375 H&H
Ralph se my bietjie is daai scope ringe staal met hitte gekleur? Lyk baie netjies.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .375 H&H
Hello DriesDries101 wrote:Ralph se my bietjie is daai scope ringe staal met hitte gekleur? Lyk baie netjies.
Dankie
Ek't dit met metaal soute verkleur - ander vorm van rebluing - kan gesien word op baie handvervaardigde wapens se skroewe of "pins". Mens kan n vlam gebruik om dit te verkleur maar die part word nie altyd eweredig warm nie en maak dan verskillende keure - die kleure kan ook vinnig afgevryf word omdat die atoom laag baie vlak is op die metaal oppervlakte.
Groete
R jr.
Last edited by Ralph Badenhorst on Sun Oct 26, 2014 8:32 pm, edited 1 time in total.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Bespoke .375 H&H
Baie mense noem hierdie proses wat jy noem "temper bluing' - metaal verkleur op verskillende hitte intervalle en dan gooi hulle dit sommer in ou kar olie.Dries101 wrote:Ralph se my bietjie is daai scope ringe staal met hitte gekleur? Lyk baie netjies.