Goeie Dag
Ek het n Rhino wat op die plaas gebruik word. My swaer het ook een en hy se sy brandstof verbruik draai so by 9km op n liter. Wat effens swaar is in my mening( ek kry so 14)
As daar nog ouens is wat n Rhinos besit kan julle my asb julle ervarings met die voertuigie gee en voel ook vry om te deel as jy bv n nice geweer houer of skietraampie of stoel op joune aangebring het.
Groete
Dino
Yamaha Rhino 700
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Yamaha Rhino 700
Dino myne kry ook 7km/liter maar dis net as ons landrovers uitsleep

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Yamaha Rhino 700
Ek kry tussen 6.5 en 7km/L. Met die chip wat ek op my vorigge een gehaad het het ek 3,5km/L gekry maar dan kan hy darem amper 90km/h ry!
Groete
Nico
Groete
Nico
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: Yamaha Rhino 700
Ek nurse maar die rhinotjie maar dit wil lyk of hy dors raak as n ou hom pakgee. Kon dalk n fout met my berekening ook gemaak het.
Dis wel n erg handige ding en net n perd kan gaan op party plekke waar ek met die ou ry. Net jammer hy kan nie n firefighter laai nie. Dit sou mooi gewerk het.
Dis wel n erg handige ding en net n perd kan gaan op party plekke waar ek met die ou ry. Net jammer hy kan nie n firefighter laai nie. Dit sou mooi gewerk het.
-
sscheep
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Jul 19, 2012 1:53 pm
Re: Yamaha Rhino 700
JA die 9km n liter is swaar as jy dit vergelyk met n bakkie.Wat mens wel in gedagte moet hou is dat dit so 1,7 na 1,9 liter per uur is.Waar ons met hulle ry spandeer ons mos baie meer tyd aan n kilometer 
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: Yamaha Rhino 700
Ek het kontak met die mense verloor maar hulle het destyds van baie beter brandstof verbruik gepraat as wat ons met die 700 kry. Wonder of dit so kan wees.
As jy lus is post bietjie n foto van joune en as jy ekstras op hom gesit het vertel my bietjie. Ek hou daarvan om te sien wat maak die ouens. Ek sal n foto post van myne en my sware sn ook nadat ek weer n slag op die plaas was.
-
sscheep
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Jul 19, 2012 1:53 pm
Re: Yamaha Rhino 700
sscheep wrote:JA die 9km n liter is swaar as jy dit vergelyk met n bakkie.Wat mens wel in gedagte moet hou is dat dit so 1,7 na 1,9 liter per uur is.Waar ons met hulle ry spandeer ons mos baie meer tyd aan n kilometer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
sscheep
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Jul 19, 2012 1:53 pm
Re: Yamaha Rhino 700
Nog n foto van bybehorre
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: Yamaha Rhino 700
Het die drywer standaard saam met die rhino gekom of is dit een van die bybehore waarvan jy praat ? Kan hy die lig ook operate en n cooler se deksel werk ? 
-
joekroon
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Jul 16, 2015 10:22 am
Re: Yamaha Rhino 700
Have you tried to put a shooting chair on yours, I found the suspension too soft and must make some legs like a JCB stabilizers for when a chair is on the back. I'm busy building a chair for the rhino and will post a picture if it works.