Ek laat die jaar jag
Hier is die pryse:
Dagfooi - R 300
Vlakvark (M) - R 550
Vlakvark (V) - R 550
Rooibok (M) - R 1,500
Rooibok (V) - R 1,000
BWB (M) - R 3,200
BWB (V) - R 3,000
Rooihartbees (M) - R 5,500
Rooihartbees (V) - R 5,500
Eland (M) R 10,000
Eland (V) - R 7,000
Sebra (M) - R 5,000
Sebra (V) - R 5,500
Ons plaas is so 280 km van Pretoria af, anderkant Thabazimbi op die Sentrum pad
Let Wel dat die R 300 dagfooi net geld as daar 4 aande geslaap word. 3 Aande is R 350 per aand, 2 aande is R 400 per aand en 1 aand is R 600 per aand. Afslag sal oorweeg word afhangende van hoeveelheid wild wat gejag word.
Ek het vir die laaste 10 jaar nie laat jag nie, maar die wild getalle noodsaak my om nou te jag. Daar is BAIE wild, en die jag is redelik maklik, as jy bereid is om te stap. Walk and stalk.
Laat weet my as U enige ander inligting benodig.


