Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Dammit!!!
Ag well, money well spent, ek hoop Dewie geniet die toeR!
Ag well, money well spent, ek hoop Dewie geniet die toeR!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Ek sou n elkgeval die ding vir jou moes gee indien ek gewen het, dus dankie HennieC, ek waardeer.Hugo wrote:Dammit!!!
Ag well, money well spent, ek hoop Dewie geniet die toeR!
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Geluk met die vroeë kers geskenk.
Laat hy oop loop.
Laat hy oop loop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Ek dink as Hennie nie teen 17:00 reply het nie doen ons die trekking oor. 
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Baie geluk Hennie!
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Jis dis nou 'n lekker Kersgeskenk.Hugo wrote:Ek dink as Hennie nie teen 17:00 reply het nie doen ons die trekking oor.
Sorry Hugo
Dankie vir almal se geluk wense.
Glo my, ek gaan die scope geniet en hy gaan werk.
Last edited by HennieC on Wed Nov 05, 2014 4:41 pm, edited 1 time in total.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
DAMMIT!!
Geniet hom Hennie!
Geniet hom Hennie!
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Baie Geluk Hennie
Geniet hom.
Dawie
Geniet hom.
Dawie
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
As dinge mooi loop kry ek hopelik my scope more.
Kan nie wag nie.
Kan nie wag nie.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Ou Hennie ek is bly vir jou. Geniet daai scope.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Na dat ek Dinsdag middag per email laat weet is dat my nuwe scope per RAM courrier gestuur word was ek positief dat ek die scope sal kan gebruik die naweek.
Vrydag middag toe ek van die werk af kom toe onthou ek dat ek nog nie eers 'n tracking nommer gekry het vir my scope nie.
Toe ek bel teen 16H00 word ek vertel dat die scope gecourrier gaan word.
Ongelukkig het ek nog steeds nie 'n tracking nommer nie.
Hopelik sal my scope voor volgende naweek by my wees.
Ek wonder nou net is dit S&O of Ram courier diens wat hul tyd vat?

Vrydag middag toe ek van die werk af kom toe onthou ek dat ek nog nie eers 'n tracking nommer gekry het vir my scope nie.
Toe ek bel teen 16H00 word ek vertel dat die scope gecourrier gaan word.
Ongelukkig het ek nog steeds nie 'n tracking nommer nie.
Hopelik sal my scope voor volgende naweek by my wees.
Ek wonder nou net is dit S&O of Ram courier diens wat hul tyd vat?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Gaan julle vandag meerkatte skiet ?
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Nikon 4-16x42 Nikoplex te wen
Ek het vandag my nuwe scope gekry.
Dit lyk fantasties en ek kan nie wag om hom op my geweer te sit nie.
Ek is heel opgewonde oor die scope.
Dankie Cobus en S&O.
Dit lyk fantasties en ek kan nie wag om hom op my geweer te sit nie.
Ek is heel opgewonde oor die scope.
Dankie Cobus en S&O.