Ford & Blaser
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Ford & Blaser
Vir die manne wat graag n Ford of n Blaser wil besit, nie so moeilik nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Ford & Blaser
Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Ford & Blaser
hahahahahah.... Al ry ek self 'n Toyota sal ek steeds se daai Rangers is blerrie lekker bakkies met hope en hope krag. Al waarvoor hy trugstaan teen sy Toyota stal maatjie is tweede handse waarde.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Ford & Blaser
Weet iemand wat die deal behels?
Moet mens die top of the range bakkie koop of geld dit vir di 2.2 ook?
Moet mens die top of the range bakkie koop of geld dit vir di 2.2 ook?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ford & Blaser
Dagsê Boesman10.Boesman10 wrote:Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....
Hoe bedoel meneer dan nou?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Ford & Blaser
Boesman10 wrote:Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....
hoe seg die ingelsman: " ignorance is bliss"
Totdat jy nie self 'n Ford gery het, meer spesifiek die T5 nie, sal mens nie verstaan nie!!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Ford & Blaser
Daars n spesifieke draad geskep as jy n post wil Hi-Jack, gebruik hom asb.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Ford & Blaser
Niemand gaan hom daar sien nie..
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Ford & Blaser
Ek ry 'n Td5 - 'n Landrover Td5. Die Landrover skerse vloei altyd nou doen ek dieselfde. Lyk my nie julle ouens kan 'n grap vattie...
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Ford & Blaser
Willem,
As julle BAIE Blazers wil verkoop moet julle met Toyota op tjommie ...
... Of hopenlik hou julle die Toyota deal vir 'n paar Verney's ... 
As julle BAIE Blazers wil verkoop moet julle met Toyota op tjommie ...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ford & Blaser
Jy is amper reg. 'n NUWE Landrower Td5 is die beste 2de-handse voertuig om te koop!Boesman10 wrote:Ek ry 'n Td5 - 'n Landrover Td5. Die Landrover skerse vloei altyd nou doen ek dieselfde. Lyk my nie julle ouens kan 'n grap vattie...
- Riempies (Revo)
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Mon Sep 09, 2013 11:19 am
Re: Ford & Blaser
Willem is 'n goeie besigheidsman, met die "alliance" kan hy kort kort 'n geweer verkoop wanneer die voertuig vervang word. met Toyota is die geweer lankal uitgeskiet dan loop die bakkie nog.
Grappie manne, grappie.
Grappie manne, grappie.
Only a sinner, saved by Gods grace !!
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Ford & Blaser
Weet iemand hoe die promosie Werk....
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Ford & Blaser
Dit is al wat ek ook wil weet , maar almal vermy die vraag.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ford & Blaser
Vantheman wrote:Weet iemand hoe die promosie Werk....
As jy kan lees, kan jy presteer...Hugo wrote:Dit is al wat ek ook wil weet , maar almal vermy die vraag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Ford & Blaser
Geens,
As jy daai mense bel los hulle jou nooit weer uit nie. So ekt gehoop iemand het al gaan hoor hoe werk dit.
As jy daai mense bel los hulle jou nooit weer uit nie. So ekt gehoop iemand het al gaan hoor hoe werk dit.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ford & Blaser
Glo jy koop die ranger en dan gee hul jou "afslag" wat jy dan by S&O/Blaser gaan redeem of anders gestel Wesbank doen jou blaser se finance
Last edited by Capt. Yoda on Tue Nov 11, 2014 3:06 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Ford & Blaser
PS: Jou m@er man,
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Ford & Blaser
Hugo wrote:Geens,
As jy daai mense bel los hulle jou nooit weer uit nie. So ekt gehoop iemand het al gaan hoor hoe werk dit.
Se net vir hulle jy is Hugo fereira, dan gooi hulle sommer die foon in jou oor neer.Hugo wrote:PS: Jou m@er man,
Veiligheid eerste manne!
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Ford & Blaser
Het jy hulle al gebel Geno, vra maar net 
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Ford & Blaser
hy rook seker iets snaaksGawie(7mm) wrote:Dagsê Boesman10.Boesman10 wrote:Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....
Hoe bedoel meneer dan nou?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ford & Blaser
Nee Johan, nognie.Vantheman wrote:Het jy hulle al gebel Geno, vra maar net
Ek is mal oor 'n Blaser. Maar nie soveel oor 'n Raner nie. Sal maar geld spaar en eendag die geweer op sy eie, kontant koop.
Goed, beter, 6millimeter!