SA Sportjag - Tygerberg Klub
- Copper
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm
SA Sportjag - Tygerberg Klub
More Manne
Ons het gisteraand die stigtingsvergadering van die SA Sport & Jag Federasie se Tygerbergklub gehad.
Daar was 5 lede teenwoordig, met 4 verskonings.
Ons wil graag die jagsport in die Weskaap uitbou, en be-oog 'n opvolgvergadering op 26 November waartydens ons weer inligting rakende die Klub en die werking van die SA Sport & Jag Federasie sal aanbied.
Indien jy in die Kaap woon, en graag aan kompeterende jag en baanskiet wil deelneem, laat asseblief jou e-pos adres hier, en ek sal jou op die verspreidingslys insluit rakende die volgende vergadering, waar ons ook die bestuur vir die 2015 seisoen gaan verkies.
In kort die werking van die SASJF:
Kompeterende skiet word aangeboed tov van BOKJAG en VOELJAG met die volgende: Jaggeweer, Haelgeweer, Boog en Handwapen.
Dan is daar ook kompeterende baanskiet dissiplines waaring deelgeneem kan word in die volgende afdelings: Windbuks met veer. CO2 Windbuks, Kleinkaliberskiet (.22), Jaggeweerskiet, Handwapen, Swartkruit en boog.
Provinsiale Kleure word toegeken in beide JAG en BAANSPORT en daar word 'n SA Kampioenskappe aangebied in beide JAG EN BAANSPORT.
Daar is ook al n "Wereldkampioenskap" aangebied waaraan 5 lande deelgeneem het met betrekking to BOKJAG.
SA Sportjag is ook geakrediteer deur die SAPS om Toegewyde Jag- en Sportskiet Status toe te ken, en deur aktiwiteite, word daar n aanlyn profiel opgebou wat help met vuurwapenaansoeke en Toegewyde status.
Hoop 'n paar van julle by ons volgende vergadering re sien.
Groete
Bren

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
In die Kaap bestaan daar al klaar twee groot jag verenigings naamlik Kaapjag (www.kaapjag.co.za) en SAHGCA (www.sahunters.co.za). Kan jy vir ons aandui wat is die verskil tussen julle en die bestaande verenigings. Hulle het ook skiet kompetisies ens.
Kan jy ook asseblief meer uitbrei oor wat behels "BOKJAG kompeterende skiet"? Is dit werklike bokke of dieselfde 2D teikens wat Kaapjag gebruik?
Kan jy my asseblief op julle distribusie lys voeg en ook laat weet wanneer en waar die volgende vergadering is - master@wetdog.co.za

“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
scheffere
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 23, 2014 5:48 pm
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
Al die boonstaande bestaan al reeds baie lank in die Weskaap en tans word daar meer as 160 aktiwiteite aangebied deur Kaapjag wat ook by SAPS geakrediteer is, vir jou senterslag, randslag, semi auto en haelgeweer sportskiet status plus toegewyde jagtersstatus. Die kompetisies word ook op nasionale vlak en internasionaal aangebied. Julle is welkom om by ons te kom skiet. Dames en juniors is ook welkom.
Groete
Groete
Responsible Firearm Ownership
- Copper
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
Boesman, daar bestaan verskeie organisasies waar mens kan aansluit. SA Jagters, SA Jag en Wilbewaring, Kaapjag, NSA, ens, ens.
Elke organisasie bied in n groot mate dieselfe tipe baansport.
Die verskil by SA Sportjag, is dat ons BOKJAG en VOELJAG as n sport beoefen.
'n Jag word bespreek, en soveel plek as wat toegelaat word op die plaas, maak dit n "first come, first served" situasie mbt plekke beskikbaar.
'n Kompetisiespesie word vooraf bepaal, soos bv springbok, rooibok, blesbok, koedoe ens.
Daar word vir die kompetisiespesie gejag, punte word toegeken tov skootplasing, spesifieke norme soos vasgestel deur die Federasie mbt horninglengteverhouding of in die bv rooibokooie, gewigsverhoudings, aantal skote geskiet, ens. Punte word vervolgens toegeken, en die een met die hoogste punte, wen. 3 jagte word uitgevoer, met ten minste 2 spesies per jaar, en die top 3 in elke provinsie, kwalifiseer vir provinsiale kleuer en om die volgende jaar aan die SA Jagkampioenskappe deel te neem.
Dieselfde geld voeljag, waar daar onderskei word tussen 3 tipes jag: Natjagte (Watervoels), Driejagte (patryse, fisante, tarentale) en duifjagte. Weereens word punte volgens spesifieke formules toegeken, en provinsiale kleure aangebied.
Baansport is maar redelik dieselfde met skywe, valplate, gongs, silhouette en teikens wat in verskillende posisies en afstande geskiet word. Daar bied enige skietklub ook dieselfde, en meeste Jagorganisasies/Klubs kan in elk geval Toegewyde Status toeken.
Sportjag maar egter van JAG n SPORT, en nou is die lekker van jag, geintegreer met kompetisie en kleure.

.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
- Copper
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
Ek het nagelaat om te noem dat SA Sportjag graag lede van ander Jagorganisasies verwelkom deur n Affiliasielid te word.
Affiliasiefooie is heelwat minder, wat affiliasielede in staat stel om aan SA Sportjag aktiwiteite deel te neem, hoewel steeds n lid van 'n ander organisasie.
Die enigste "draw back" is dat affiliasielede NIE kwalifiseer vir Provinsiale en Nasionale Kleure nie, hetsy Baansport of Jagsport.
Affiliasiefooie is heelwat minder, wat affiliasielede in staat stel om aan SA Sportjag aktiwiteite deel te neem, hoewel steeds n lid van 'n ander organisasie.
Die enigste "draw back" is dat affiliasielede NIE kwalifiseer vir Provinsiale en Nasionale Kleure nie, hetsy Baansport of Jagsport.
.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
Kan jy dalk vir my gou kort break-down gee van hoe dieCopper wrote: punte word toegeken tov skootplasing,
toegeken word? Bv. punte vir hart skoot, net longe, nek en kop?
- Copper
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
Gee my jou e-pos, dan verduidelik ek breedvoerigVdWalt wrote:Kan jy dalk vir my gou kort break-down gee van hoe dieCopper wrote: punte word toegeken tov skootplasing,
toegeken word? Bv. punte vir hart skoot, net longe, nek en kop?
.22 BRNO, 243 BRNO, 264MAG SAKO, 270 K98 Deluxe Musgrave, 375 H&H Mag BRNO, 12-Boor, 410 Haelgeweer, .38 Rossi
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
Ek glo net daar gaan dalk van die ander ouens wees wat ook sal wil weet.
- Copper
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 30, 2014 3:10 pm
Re: SA Sportjag - Tygerberg Klub
Kortweg, elke jagter kry 5 patrone om die kompetisiespesie te jag. As die bok met die eerste skoot val, tel daardie skoot. Indien jy n tweede skoot moet skiet, tel die swakste skoot. Hartskote en breinskote tel 5 punte, Hart/Long 4 en Long3, ens.
Ongebruikte patrone kry 1 bonuspunt.
Dan is daar spesifieke norme waarvolgens die horinglengtes beoordeel word by ramme/bulle en gewigsnorme by koeie/ooie. Die gewig/horinglengte in verhouding tot die spesieneorm, kry dan ook n punt. Die punt, tesame met jou skootplasing en ongebruikte patrone, bepaal jou finale punt.
Daar wprd se;g voorsiening gemaak vir Oos Kaap Koedoe vs Noordelike Koedoe.