nissan 3.2d
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
nissan 3.2d
wie ken die bakkies? hoe is hul enjins?
ek kan nou een kry, 'n 2001model.
maar, sy km's is hoog. prys nie sleg nie.
help gou asb
ek kan nou een kry, 'n 2001model.
maar, sy km's is hoog. prys nie sleg nie.
help gou asb
HOU HOM DAAI DIKTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: nissan 3.2d
Cassie, 'n vriend van my het jare terug een gehad, wat 'n monster was dit nie!
Daai ding het baie torque gehad.
Hy is oorlede in daai einste bakkie.
Ek sal met 'n smile een koop.
Straight forward Diesel daai
Daai ding het baie torque gehad.
Hy is oorlede in daai einste bakkie.
Ek sal met 'n smile een koop.
Straight forward Diesel daai
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: nissan 3.2d
al wat my afsit, is bakkie het 440 000km op.
koop by man wat smous. my swear ken hom. en se die man het baie goeie naam.
wel, die man het nou 3000km met hom gery, en enjin gebruik nie olie nie.
bakkie is ook baie netjies opgepas.
dit is maar baie km's vir 'n bakkie enjin
koop by man wat smous. my swear ken hom. en se die man het baie goeie naam.
wel, die man het nou 3000km met hom gery, en enjin gebruik nie olie nie.
bakkie is ook baie netjies opgepas.
dit is maar baie km's vir 'n bakkie enjin
HOU HOM DAAI DIKTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: nissan 3.2d
Die probleem in my opinie is alles op daai voertuig het slytasie op daai km.
Nou die dag self na 'n pragtige Hilux gekyk, tot ek gesien het hy het dieselfde km op.
Nou die dag self na 'n pragtige Hilux gekyk, tot ek gesien het hy het dieselfde km op.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: nissan 3.2d
Laat hulle sy compressive toets etc. en laat 'n bekwame mechanic hom inspekteer, en natuurlik moet die prys ook reg wees, daai is maar baie km, daar sal maar slytasie wees.cassie_calvinia wrote:al wat my afsit, is bakkie het 440 000km op.
koop by man wat smous. my swear ken hom. en se die man het baie goeie naam.
wel, die man het nou 3000km met hom gery, en enjin gebruik nie olie nie.
bakkie is ook baie netjies opgepas.
dit is maar baie km's vir 'n bakkie enjin
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: nissan 3.2d
die 4x4 het amper nooit gewerk nie.
die man sit orals nuwe buste in. bakkie gaaan deure gekyk word. dalk moet ek vra dat die AA hom deur kyk.
het nou met iemand gepraat wat al 615 000km op sy Nissan het.
prys is 45k
die man sit orals nuwe buste in. bakkie gaaan deure gekyk word. dalk moet ek vra dat die AA hom deur kyk.
het nou met iemand gepraat wat al 615 000km op sy Nissan het.
prys is 45k
HOU HOM DAAI DIKTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: nissan 3.2d
Daai is nie sleg nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: nissan 3.2d
met 'n man gepraat, hy se syne het 615 000km op, en maker niks.
nou met 'n man by Nissan gepraat, se hy sou 2 keer dink voor hy koop.
nou wat nou?
nou met 'n man by Nissan gepraat, se hy sou 2 keer dink voor hy koop.
nou wat nou?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: nissan 3.2d
Cassie
Die kilometers op daai bakkies is 'n getuigskrif vir die bakkies!
Ek sou nou nie sê jy moet een met sulke hoë kilometers koop nie, maar jy kan een ry tot by daai kilometers!!
Die kilometers op daai bakkies is 'n getuigskrif vir die bakkies!
Ek sou nou nie sê jy moet een met sulke hoë kilometers koop nie, maar jy kan een ry tot by daai kilometers!!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: nissan 3.2d
dit is waar.
het uitgevind. kry enjins van 10k-13,500. gearbox, 6k.
ek ry seker 5000km 'n jaar met jagsbakkie, as hy nog 30000km hou, hou hy nog jare vir my.
ander sluitasie maak ek self reg, ek het 'n landy gehad, ek kan mechanic!!
ek dink ek moet hom oorweeg.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: nissan 3.2d
Hulle sit gou vas!!!
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: nissan 3.2d
Chevvy, ek het gedog dit is net honde en Landy's wat vassit.Chevvy SS wrote:Hulle sit gou vas!!!
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: nissan 3.2d
Cassie dit klink of jy hom ernstig oorweeg.cassie_calvinia wrote:dit is waar.
het uitgevind. kry enjins van 10k-13,500. gearbox, 6k.
ek ry seker 5000km 'n jaar met jagsbakkie, as hy nog 30000km hou, hou hy nog jare vir my.
ander sluitasie maak ek self reg, ek het 'n landy gehad, ek kan mechanic!!
ek dink ek moet hom oorweeg.
Fyt van die saak is dat as hy nie veel rook nie is dit n indikasie dat die injector pomp en injectors nog oraait is en dit is mos waar die groot geld le as jy moet herstel.
Feit is diesel kan frek baie kilometres loop as jy na hom kyk.
Die res van die voertuig is mos maar die gevoel wat jy kry as jy na hom kyk.
Ook maar belangrik is dat n haastige hond verbrand sy mond.
Hoop jy maak die regte besluit.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: nissan 3.2d
Daai 3.2 is maar lekker dors
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: nissan 3.2d
Dit klink naby aan die kol.cassie_calvinia wrote:dit is snaaks, taffie mulder se hy het 10km/l gekry
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1889
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: nissan 3.2d
Onthou maar om te kyk of die 4X4 werk en of die diff lock aangaan. Ek dink party het met limited slip diff gekom. Jy kan dit by 'n plek toets waar hulle hom op die rollers laat ry en hulle die een roller dan effens rem.
Maak 'n verskil
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: nissan 3.2d
Cassie,
Ek ry tans een met 492 000km op die klok. Ek ry hom soms hard maar hy hou. Ruil net elke
10 000km olie maar dit weet jy. Nie n spoedvraat maar werkesel. Nog net n clutch kit ingesit
Groete
Ferdi Bam
Ek ry tans een met 492 000km op die klok. Ek ry hom soms hard maar hy hou. Ruil net elke
10 000km olie maar dit weet jy. Nie n spoedvraat maar werkesel. Nog net n clutch kit ingesit
Groete
Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: nissan 3.2d
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/nissan1.jpg
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/nissan2.jpg
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/nissan.jpg
fotos van died bakkie. hys baie netjies.
hul het nou sy voor bearings vervang, control arm bushings, agter brieke nuut, en disk geskim. en groot diens.
enjin kompressie is 100%, dieselpomp, en injectors is reg.
gaan hom maar vat
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/nissan2.jpg
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/nissan.jpg
fotos van died bakkie. hys baie netjies.
hul het nou sy voor bearings vervang, control arm bushings, agter brieke nuut, en disk geskim. en groot diens.
enjin kompressie is 100%, dieselpomp, en injectors is reg.
gaan hom maar vat
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: nissan 3.2d
As hy binne so lyk kan jy maar koop. Weet nou nie wat jy betaal het vir hom nie, maar daai modelle se parte is spot goedkoop.
Enige parte wat jy nog gaan nodig kry in die toekoms kan jy my kontak en ek sal dit hier by my gaan soek.
Enige parte wat jy nog gaan nodig kry in die toekoms kan jy my kontak en ek sal dit hier by my gaan soek.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17