Garmin eTrex 20 OP Veiling vir Behoeftiges 2014 Fees Seisoen
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 379
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Garmin eTrex 20 OP Veiling vir Behoeftiges 2014 Fees Seisoen
n Garmin Etrex20 op veiling vir die manne wat belangstel.
Die betaling sal aan n instansie gedoen word soos deur die forum bepaal word.
Ek sal die "shipping costs" dra in Suid Afrika en Namibie.
Die Garmin is splinternuut en geseel in sy boks. Garmin standard waarborge geld.
Veiling van Vandag 14 November 2014 en sluit 3 Desember 2014 om 23h59.
Onthou asb. die is n fondsinsameling maak asb die harte en beursies oop. Jy is welkom om n R50 in te betaal vir elke bod wat jy maak, maar dit is nie n vereiste nie.
Hou asb die draad skoon van enige Ander kommentare en sit slegs die volgende bedrag in.
Die betaling sal aan n instansie gedoen word soos deur die forum bepaal word.
Ek sal die "shipping costs" dra in Suid Afrika en Namibie.
Die Garmin is splinternuut en geseel in sy boks. Garmin standard waarborge geld.
Veiling van Vandag 14 November 2014 en sluit 3 Desember 2014 om 23h59.
Onthou asb. die is n fondsinsameling maak asb die harte en beursies oop. Jy is welkom om n R50 in te betaal vir elke bod wat jy maak, maar dit is nie n vereiste nie.
Hou asb die draad skoon van enige Ander kommentare en sit slegs die volgende bedrag in.
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 379
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Garmin eTrex 20 OP Veiling vir Behoeftiges 2014 Fees Sei
Spanner :
R600.00
R600.00
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Garmin eTrex 20 OP Veiling vir Behoeftiges 2014 Fees Sei
R1 200
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- DEE
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Garmin eTrex 20 OP Veiling vir Behoeftiges 2014 Fees Sei
Kom nou manne. Dit is vir 'n goeie doel! As jy hom vir meer koop as wat hy werd is "score" die kinders daarby. As hy die prys gaan wat hy werd is, kon Michiel maar net so wel die bedrag oorbetaal het, en nie 'n veiling gehou het nie.
Groete
Douw
Groete
Douw
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Garmin eTrex 20 OP Veiling vir Behoeftiges 2014 Fees Sei
R2200
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 379
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
- boogman
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 379
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Garmin eTrex 20 OP Veiling vir Behoeftiges 2014 Fees Sei
Geluk en BAIE DANKIE DOUW !!
Ek sal sorg dat die eenheid by jou uitkom, en dan kan ons ook gesels oor die organisasie wat ons gaan ondersteun.
Veilig is gesluit
Dankie vir al die manne wat deelgeneem het.

Hi Manne,
Net gedink om hier te "update"
Die Garmin is by Douw afgelewer. Douw baie dankie.
Die organisasie wat ondersteun is , was die volgende :
http://showme.co.za/pretoria/showme-car ... /#position
http://peas-in-a-pod.org/
Dankie vir almal se deelname.
Groete,
Michiel