Die Koöperasie - Uitenhage tak
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Die Koöperasie - Uitenhage tak
Die Koöperasie Ammunisie Afdeling het nou 'n tak in Uitenhage.
Dit is geleë in Die Koöperasie se Uitenhage tak te 15 Cradock Straat en die telefoon nommer is 041 922 9022 Tom de Koning is die man om mee te praat.

http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Wat help dit. Julle neuk al verder van die Paarl af!Die Kooperasie wrote:Die Koöperasie Ammunisie Afdeling het nou 'n tak in Uitenhage.
Dit is geleë in Die Koöperasie se Uitenhage tak te 15 Cradock Straat en die telefoon nommer is 041 922 9022 Tom de Koning is die man om mee te praat.
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Wees net geduldig Oom, "watch this space".....PWV wrote:Wat help dit. Julle neuk al verder van die Paarl af!Die Kooperasie wrote:Die Koöperasie Ammunisie Afdeling het nou 'n tak in Uitenhage.
Dit is geleë in Die Koöperasie se Uitenhage tak te 15 Cradock Straat en die telefoon nommer is 041 922 9022 Tom de Koning is die man om mee te praat.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Help my baie, nog n bietjie nader.
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Kirkwood beplan ons om 10 Desember 2014 oop te maak en Golden Valley is kort op hulle hakke.Jakkie07 wrote:Help my baie, nog n bietjie nader.
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Mooi so. Darem n bietjie nader aan PE.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Kooperasie verkoop julle nog nie Forster dies nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Shhht jy.FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
gaan dit vir myself hou as ek weer daai kant toe gaan.
Last edited by Jakkie07 on Thu Nov 27, 2014 3:35 pm, edited 1 time in total.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Met pelle soos jy....Jakkie07 wrote:Shhht jy.FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!![]()
gaan dit vir myself jou as ek weer daai kant toe gaan.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Die Kooperasie
- Sr. Member

- Posts: 480
- Joined: Wed Feb 19, 2014 4:00 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Bel ons gou,FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
http://www.humkoop.co.za/web-dev/images/humansdorp-kooperasie-bpk-logo2.png
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
Riaan Vermaak / Cheryl Coetzee - 042 291 0431 / ammo(at)humkoop.co.za
https://www.facebook.com/pages/The-CO-O ... 297?ref=hl
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Dankie, Ek sal gou maandag vir Cheryl email. Ek is nie naby tegnologie die naweek nieDie Kooperasie wrote:Bel ons gou,FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!![]()
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Sit vir my ook 'n pakkie van 100 in jou pakkie dan maak ek met jou reg. Dan deel ons die posgeld.FCLoretz wrote:Dankie, Ek sal gou maandag vir Cheryl email. Ek is nie naby tegnologie die naweek nieDie Kooperasie wrote:Bel ons gou,FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!![]()
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Maak so!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Oom Pieter ek hoor by my geheime agente dat die kooperasie kaap toe kom.Of dit waar is weet ek nie, maar soos die kooperasie se "watch this space "....
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Joe jou agent is heeltemal reg ons beplan om volgende jaar Kaap toe te gaan.Dit is nou die Kaapse Huntex.
Groete
Groete
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm