Movember 2014

Jarcal het hier 'n platform geskep vir sy lede om kompetisies te adverteer vir Skole en Organisasies waarby die lede direk betrokke is soos bv. "raffles" met die volgende kriteria.
Die Lid moet meer as 25 "posts" geplaas het.
Hierdie is slegs 'n platform en die lid wat dit plaas is verantwoordelik vir sy plasing en Jaracal sal geensins betrokke raak by enige geskille nie.
Telefoon nommer, e-pos adres en fisiese adres van instansie moet gelys word
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Movember 2014

Post by Frikkiedbr »

Die laast van die een... 8)
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/20141128_091257new_zpsf1f90c53.jpg
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Movember 2014

Post by alecjohnson »

Ek het ook movember 'n go gegee haha Ek kan nie wag om die ding af te skeer nie!
http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/11/28/42cbba28bbcba2421b3980b747574243.jpg
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Movember 2014

Post by Frederik »

My laaste update vir MOVEMBER 2014
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply