6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

Hi Manne en Dames
n Dag om te onthou, Safari & Outdoor Familiedag.
Kry tussen 5% en 100% afslag op jou inkopies.
Lekker kuier saam met vriende. Ontmoet die Stormers, Bulle en Sharks....en so paar Bokke.
Ontmoet Corne Krige en luister na Andries Vermeulen se stories.
Sien julle Saterdag by Safari!
Groete
Willem

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)

-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Die een kan ek nie mis nie !!!
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Ek sal nie n fraat wees nie en 100% wil he nie, as ek net 20-25% kan kry, is ek all smiles....lol.
Last edited by acssa on Tue Dec 02, 2014 3:03 pm, edited 1 time in total.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Dis nog niks, ek is seker die Pta tak gaan iemand soos die hele All Blacks span reel!!!EN Piet Botha om musiek te maak!
- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Ek is daar verseker
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
r1ch@rds wrote:Ek is daar verseker
Dan sal ek maar moet saamgaan
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Wel dit is mos "familie dag" of so se hulle!
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Yes Manne. Kom speel saam met ons.....
900 boereworsrolls
Baie Savanha en Castle light
Baie afslag
Baie gees
Baie fun
#baieplesier
900 boereworsrolls
Baie Savanha en Castle light
Baie afslag
Baie gees
Baie fun
#baieplesier
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Nou se julle eers van die afslag. Ekt laas saterdag klompie herlaai goedjies gaan kry....
Sal maar die saterdag weer kom vir dit wat kort

Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Safari & Outdoor wrote:Yes Manne. Kom speel saam met ons.....
900 boereworsrolls
Baie Savanha en Castle light
Baie afslag
Baie gees
Baie fun
#baieplesier
Is dit by elke tak?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Hi Fanta
Die baie gees, afslag, plesier en rugbyspelers is by al die takke.
Die drankies mag effens verskil, in Stellenbosch is nie die gratis boerworsrolls nie, daar sal wel n klomp wynstalletjies wees, pannekoek en ander goed wees.
Groete
Die baie gees, afslag, plesier en rugbyspelers is by al die takke.
Die drankies mag effens verskil, in Stellenbosch is nie die gratis boerworsrolls nie, daar sal wel n klomp wynstalletjies wees, pannekoek en ander goed wees.
Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 6 Desember Familiedag 5% tot 100% afslag.
Was toe daar in Jhb het 7% afslag gekry op my Hawke 6-24 en 'n bi-pod. Amper R600 gespaar. Dankie S&O. Net jammer Eskom kon nie kant bring nie