Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Boesman10
Hero Member
Posts: 946 Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Post
by Boesman10 » Wed Dec 03, 2014 9:17 am
En daar skop 'n 50 jaar oue Landy g@t en wen die kampioenskap bo die moderne Jeeps, Toyota's en Ford's.
http://www.wheels24.co.za/News/Vintage- ... p-20141128
Kom ons hoor nou wat se verskonings al die suur drywe ouens mee gaan opkom....
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Flip Nel
Hero Member
Posts: 2488 Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Post
by Flip Nel » Wed Dec 03, 2014 9:31 am
Hulle het 'n 50 jaar headstart gekry om eerste oor die wenstreep te kom.
Last edited by
Flip Nel on Wed Dec 03, 2014 9:32 am, edited 1 time in total.
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Wed Dec 03, 2014 9:32 am
Daai Landy is darem maar baie korter as 'n Ford, so dit maak hom meer manuoeverable.
Maar ke sien hulle moes in elk geval die res avn hul challenges in die Fords doen
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Giepie
Hero Member
Posts: 1544 Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Post
by Giepie » Wed Dec 03, 2014 10:27 am
Dit gaan oor dit wat die stuurwiel vashou.
Dit is nie die kar nie, die kar kan dit net makliker maak.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.