foxpro firestorm teenoor crossfire?

Post Reply
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

foxpro firestorm teenoor crossfire?

Post by henrygriffiths »

Dagse, ek wil graag vra wat dink julle,

Ek gaan weer amerika toe volgende jaar en wil my foxpro spitfire verkoop en n beter model koop wat nie met die sd kaart werk nie die pryse daar by die skoue is goed en kry afslag as n outfitter,

waarvoor verkoop die spitfire 2de hands?

ek oorweeg die firestorm of die duurder crossfire,

wat sal julle aanbeveel? en wat is julle ondervinding met die 2?

dankie
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
Post Reply