Nie-jagter R300/nag
Slegs wild op jaglys mag gejag word, dit beteken jagters mag nie skote afvuur op ander diere bv jakkalse, slange of ape.
Blouwildebees bul /koei R3000
Rooihartebees bul R4000
Rooibok ram <24” R1000
Rooibokram >24” R1200
Vlakvark R650
Koedoe<45” R6,000
Koedoe <50” R9,000
Koedoe>50” R12,000
Koedoe prys volgens horinglengte. (My skoonpa wil eintlik nie koedoes laat skiet nie.
Gidse sal voorsien word, R110 per dag.
Afslag van bok R100 na normale werksure.
Koelkamer en slaggeriewe (ingesluit)
Geen jag vanaf voertuie word toegelaat nie.
25 Km vanaf Rustenburg,
Ideaal vir gesinsnaweke
Selfsorg chalets
Groot skerm TV+DSTV
Braaigeriewe
Navrae en besprekings:
Piet Nul 83265882 Drie
Julle kan hier kyk na die geriewe en die wild. http://www.biki-bini-bos.com/
