Dimmer
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Dimmer
Middag manne
Ek gebruik al vir jare Tewis se dimmer,maar dit fluit (die bulp) ook al vir jare.
So n maand terug het ek toe vir my n fox eye seeker gekoop by SO en dit fluit ook,meer n dieper klank.
Is ek net ongelukkig of koop ek verkeerd?
Johan

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Dimmer
Kry Henk Ellis se dimmer vir jou
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Dimmer
Hi JohanJohan04 wrote:Middag manne
Ek gebruik al vir jare Tewis se dimmer,maar dit fluit (die bulp) ook al vir jare.
So n maand terug het ek toe vir my n fox eye seeker gekoop by SO en dit fluit ook,meer n dieper klank.
Is ek net ongelukkig of koop ek verkeerd?
Johan
Ek het 'n dimmer van Henk en die gloeilamp maak 'n sagte sing geluid sodra die dimmer op sy flouste is. Nog nie gekry dat dit enige iets pla nie.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Dimmer
Henk Ellis ...082 3313 132
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Dimmer
Ek hou maar net nie van die sing geluid nie,het gehoop die nuwe een sal nie so maak.
Klink dan vir my Henk sin sing ook.
Ek sal maar eers weer so aankap,het darm nou n spaar as die eye seeker ingee.
Groete
Johan
Klink dan vir my Henk sin sing ook.
Ek sal maar eers weer so aankap,het darm nou n spaar as die eye seeker ingee.
Groete
Johan
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Dimmer
Jy kan by Pitsmit ook bestel...Blouvalkie se pa
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Dimmer
Hy maak die FoxseekerCobus(Cobb) wrote:Jy kan by Pitsmit ook bestel...Blouvalkie se pa
Goed, beter, 6millimeter!
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Dimmer
Bel die man hy sal jou help. Hy is erg oor sy produk
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Dimmer
Naand johan04
Voel vry om my asb te kontak indien jy n probleem ondervind met jou dimmer. Ek vervaardig die fox seeker dimmers en my nr is op hulle alternatief stuur my jou nr met n sms dan kontak ek jou
Sal graag wil kyk of ek jou kan help. Jou spaar gaan nog lank in sy boks le die goed hou nie op werk nie hahahaha
Net so bitji tegniese info. Al die dimmers maak van n oscilator gebruik in die proses om te dimm. Elke een sal in n mate n effense sing geluidjie baie saggies op die gloeilamp se draadjie he. Al hoe jy van dit ontslae kan raak is om n kring te bou wat jou amps of jou volts restrict en hy gaan lekker warm word want jy gaan n bul van n weerstand in daai kring inbou iewers. Glab nie prakties nie. Ou jare se tyd het jy sulkes gekry en ek glo die ouer manne ken hulle. Hy kan jou lekker verras in die donker as jy aan hom raak
Nietemin kontak my gerus
Jack Smit
Nul agt34 een 7 vier nul 4 ses
Mooi aand daar

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Dimmer
Jack
Ek reageer nou eers, my internet was af vir n dag of twee,jammer.
Ek het toe die bulp uit gehaal,het sommer die lig skoon gemaak en weer aan sy bulp gestel,dieper in gedruk en bietjie uit getrek.
Na ek die bulp weer ingesit het ,was die suis geluid weg. Kan dit dalk wees dat die kontakpunte van die bulp nie lekker kontak gemaak het nie?
In elk geval,hy is nou lekker stil.
Dankie
Johan
Ek reageer nou eers, my internet was af vir n dag of twee,jammer.
Ek het toe die bulp uit gehaal,het sommer die lig skoon gemaak en weer aan sy bulp gestel,dieper in gedruk en bietjie uit getrek.
Na ek die bulp weer ingesit het ,was die suis geluid weg. Kan dit dalk wees dat die kontakpunte van die bulp nie lekker kontak gemaak het nie?
In elk geval,hy is nou lekker stil.
Dankie
Johan
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Dimmer
More johan
Jy slaan die spyker op die kop. Enige swak konneksie hetsy op jou kontakte vd buld of n swak las in die drade sal so gesing veroorsaak daarom is dit baie belangrik om enige las "positief" te maak en daarby bedoel ek baie goed deur te soldeer as jy kan verkieslik anders met daai swart chok blokkies baie baie stewig vas te sit.
Nietemin ek is bly jy kon regkom. Voel vry om enige tyd te kontak vir advies
Mooi dag
Jack smit
Jy slaan die spyker op die kop. Enige swak konneksie hetsy op jou kontakte vd buld of n swak las in die drade sal so gesing veroorsaak daarom is dit baie belangrik om enige las "positief" te maak en daarby bedoel ek baie goed deur te soldeer as jy kan verkieslik anders met daai swart chok blokkies baie baie stewig vas te sit.
Nietemin ek is bly jy kon regkom. Voel vry om enige tyd te kontak vir advies
Mooi dag
Jack smit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Dimmer
pitsmit
kan jy foto posit van jou dimmer asb?
wil net graag sien hoe hulle lyk asb!
kan jy foto posit van jou dimmer asb?
wil net graag sien hoe hulle lyk asb!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Dimmer
Hierso Cassie..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Dimmer
Wat kos die dimmer
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Dimmer
Dagse skietekat
Hy kos R470 plus R80 pos oornag pm my dan reel ons alles
Mooi dag
jack smit
Hy kos R470 plus R80 pos oornag pm my dan reel ons alles
Mooi dag
jack smit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Dimmer
Hel maar die dimmers raak nou duur! Ek gee nie om om vir 'n produk wat jare gaan hou te betaal nie, maar die note groei ook nie op my rug nie...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: Dimmer
Kan mens dan nie die dimmers koop wat die grand mense in hulle huise gebruik om ligte flouer te maak vra maar net
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: Dimmer
Die (sing) geluid is maar net n -grond koneksie wat swak is, soldeer al die lassies asook die lugs, jy kan self n weerstand aanbring,
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.