dieselpomp service kid 3.2 nissan

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

ek soek dringend 'n plek met so kid. daai Nissan van my se dieselpomp lek, en dit is al wat nou nog moet gedoen word.
die kid moet die accelerator shaft in he.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by ruaanb »

Op 4x4 community is n ou met die naam van Reenen sy hobby is om met die bakkies te speel. Kontak hom via die site want jy sal die heel beste advies vir die bakkie by hom kry. Hy het juis sopas een oor gedoen wat amper dubbel joune se kilos op het. Hy is hier in die Kaap gebaseer.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

sal kyk dankie. die pomp is my spesialiste. hul kry nie daai part nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by ruaanb »

Hy sal jou kan se of na regte ouens verwys. Baie spesialiste al op hul neuse laat kyk
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

ek het nou rigestreer. sal kontak maak. dankie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Karoo Klong
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Aug 24, 2014 7:07 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Karoo Klong »

Dups Diesel, het ek gehoor is die manne in die Kaap vir diesel pompe.

Hoop jy kom reg.

Karoo groete
Johan van Wyk
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by tgg »

Wat van len,s diesel op Vredendal
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

bakkie is nog in kaap. hy het donderdag deur toets gegaan, toe sien hul lek.
die ou by wie die pomp nou is, werk al jare vir die man wat bakkie regmaak. hy stuur al sy werk na hom toe.
dieselpomp is 100%, net die shaft is gewear. maar, hul sukkel om nou so vining parte te kry. as bakkie vrydag klaar is, bring my swear hom, as nie, wel, dan seker eers diep in die nuwe jaar..
HOU HOM DAAI DIKTE
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by henning »

Karoo Klong wrote:Dups Diesel, het ek gehoor is die manne in die Kaap vir diesel pompe.

Hoop jy kom reg.

Karoo groete
Ek het al baie werk by hulle laat doen en hulle weet wat hulle doen.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

dit gaan nie oor die werk nie, ek soek service kid
HOU HOM DAAI DIKTE
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by henning »

cassie_calvinia wrote:dit gaan nie oor die werk nie, ek soek service kid
Cassie, bel vir Dup diesel, hulle sal mos vir jou kan se waar jy dit kan kry.

groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

sal more oggend, dankie. het jul nr?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Karoo Klong
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Aug 24, 2014 7:07 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Karoo Klong »

http://www.dupdiesel.co.za/

DUPDIESEL
94 Rissik Street
Parow Valley
Cape Town
7500
Tel: (021) 931-8151
Fax: (021) 931- 5453

Diesel werkswinkels vanoor die Wes- en Oos Kaap stuur vir hulle pompe om te herstel.
As ek reg gehoor het is hulle die enigste plek in die Kaap waar jy 'n KZTE pomp kan laat doen.

Karoo groete.
Johan van Wyk
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

dankie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

hulle het niks. my swear was daar
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

hulle het parte gekry in JHB. sal more hier wees. die ou wat aan bakkie werk, het gese hy sal more nag die pomp insit as hy hom kry. vrydag net wheel alignment, en deut toets, sondag kom bakkie!!
wag nou al maand vir die ding...
hou net duime vas als loop glad nou vir 'n slag...
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by ruaanb »

dis goeie nuus, hoop dit werk so uit vir jou!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by DWB »

Sterkte!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

daai bakkie gee my slapelose nagte. as hy nie nou reg kom nie, dans dit eers na nuwe jaar. en die blerrie jakkalse loop.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Cz_apie »

cassie_calvinia wrote:daai bakkie gee my slapelose nagte. as hy nie nou reg kom nie, dans dit eers na nuwe jaar. en die blerrie jakkalse loop.


++>: ++>: Erg sleg so sonder n jagding, sal n man na n Landrover laat verlang :laugh: , n "tweede klas ry is beter as n eerste klas tuisbly" ++>: ++>:
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Stefan764 »

Cassie koop n Toyota man
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

ek sou Stephan, maar julle het te veel geld by my gevat
HOU HOM DAAI DIKTE
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by Stefan764 »

hehehe ooh ok sorrie man hehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by tgg »

as die shaft "gewear" is gaan die kit nie veel help nie, jy moet die shaft ook vervang
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: dieselpomp service kid 3.2 nissan

Post by cassie_calvinia »

jip, het nuwe shaft. dit is wat hul gesukkel het
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply