Môre mede-papgooiers, ons gaan so paar dae by Marico kamp en wil sommer hoor of het iemand onlangs daar gevang, en wat werk vir die dam?
Weet iemand dalk hoe lyk die water-vlakke hierdie tyd van die jaar, asook die bodem?
Groete
Marico Bosveld Dam - Enige ervaring?
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am