Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Het enige iemand al Hornady 130gr SST gelaai vir die .270 en Rhino 160gr? Ek is opsoek na lading informasie asseblief. Veral op die Rhino.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Piet
My 270 skiet baie stywe groeperings met Hornady SST
kruit S365
Lading 52.1gr
Primer PMP
Jump 0.7mm
Onthou net dat daai punte baie vleis mors op bladskote. SST= Super Shock Tip, die naam s? dit als.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Dankie Jagtersdok, ek sal hom laai en die naweek gaan toets.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Wil net by julle manne hoor watter "jump" die 270 van hou.
Sien my "AOL" is nogal lank as ek die punt teen die landings sit.
Groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Hein
Hoe lank is jou TPL as hy mooi groepeer is jy reg anders moet jy met 0.5mm op 'n slag afkom, ek het ladings van 83mm en korter en hulle groepeer beter met jump as in keel. My MRX punte hou van teen die landings, dit sal van punt/geweer afhang so jy sal moet toets gewoonlik so 9 rondtes van 3 elk sal jou gou wys watter lengte/jump werk lekker. Kyk by 80g vir 270 my TPL daar is 82.1mm jump so 3mm as ek nou reg kan onthou.
Groete
Ben
Hoe lank is jou TPL as hy mooi groepeer is jy reg anders moet jy met 0.5mm op 'n slag afkom, ek het ladings van 83mm en korter en hulle groepeer beter met jump as in keel. My MRX punte hou van teen die landings, dit sal van punt/geweer afhang so jy sal moet toets gewoonlik so 9 rondtes van 3 elk sal jou gou wys watter lengte/jump werk lekker. Kyk by 80g vir 270 my TPL daar is 82.1mm jump so 3mm as ek nou reg kan onthou.
Groete
Ben
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Dankie vir die hulp Jagtersdok. Dit lyk of my geweer enige lading tussen 52.1 en 52.5 van hou. Hulle groepeer so dat al 3 skote mekaar sny. My TPL het ek op 83.00mm gestel. Ek het begin op 84.5mm en so af gewerk tot hulle begin groepeer het. Kan jy dalk vir my se wat is die ladings wat Arnold vir jou gegee het asseblief.Jagtersdok wrote: Piet
My 270 skiet baie stywe groeperings met Hornady SST
kruit S365
Lading 52.1gr
Primer PMP
Jump 0.7mm
Onthou net dat daai punte baie vleis mors op bladskote. SST= Super Shock Tip, die naam s? dit als.
Dankie man.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Ek het al 1200 skote deur my .270 se 2de loop. Die eerste loop het net meer as 4000 skote gehou [ nog steeds 5 skoot groep onder 1"] die probleem was die loop was kort en stadig. Het maar gesukkel om vinniger as my 308 te skiet. Vir altwee lope het ek die volgende gebruik.
Nosler 270 doppe - net neksize
52gr s365 toets spoed 3050f/s
CCI-200 Primers
135gr Sierra Match
TPL 83mm
Ek het net eers PMP doppe gebruik [uitgesoek en gesny] en kan nie s? dat die Noslers beter is nie. Die Sierra is sterker as SST. Ek skiet alles met die punt van kolgans tot Eland. Net jammer die punt kos al amper R5, dit maak die punt al te duur vir teiken skiet.
Wat baie help is om 'n 'Lee Collet die' te gebruik vir nek size en Forster Bench Rest seater die om punt in te druk. Met die twee die's kan jy 80% van jou patrone onder 1thou laai. Jy gebruik ook geen smeermiddels nie en spaar baie tyd.

- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
ja piet die resep werk baie goed vir my en n paar friende s355 52gr 130 sst pmp dop cci250 1mm van lans cheers
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Link na Herlaai Data vir 270 Winchester
Hi dok
Watter gewig is jou punte.Ek skiet 140gr Rhino S365 51.5g teen2970f/s en kry baie goeie akuraatheid.Ek gebruik PMP doppe.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo