Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Ek is nie so skerp op voertuie nie en wil graag hoor wat jul opinie is. My pa soek n nuwe ryding, hy gaan hom lank ry en nie inruil binne 5 jaar nie. Hy ry grond en teerpad, dit gaan nie n werksbakkie wees nie. Roadtrips ens.
Wildtrack wen met die oog en specs, wat se jul manne?
Dis nou die 3.2 Wildtrack automaties, Fortuner 3l epic of hilux 3l dubble cab.
Groetnis
Wildtrack wen met die oog en specs, wat se jul manne?
Dis nou die 3.2 Wildtrack automaties, Fortuner 3l epic of hilux 3l dubble cab.
Groetnis
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
ek dink nie daar is 'n mooier bakkie as die wild track nie, sekekr nie meer 'n betroubare baiie as die hilux.
specks sal die wild track wen, maar, dink ook nie spoed is so seer waarna jou Pa kyk nie.
hy moet maar gaan ry met hulle, en volgens sy hart koop.
2 baie lekker bakkies.
en sou wel 'n bakkie aanraai, want netnou nou en dan moet hy iets oplaai, dan is die tuna bietjie onprakties.
kyk ook na waarborge oor die lang duur. dink ford sin is beter.
ek is maar hilux man...

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Dankie Cassie, dis lyk my die gevoel van meeste mense, maar ek glo die looks van die wildtrack het my pa se hart gesteel en hy is ook n toy man. Ek weet nie of die fortuner regtig sagter oo die pad is as n double cab bakkie nie indien nie het n bakkie eintlik heelwat voordeel bo fortuner.
Besluite besluite, haha
Besluite besluite, haha
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
dink darm nie hy sal verkeerd gaan met die wild track nie.
ja, hier en daar is mos nou en dan hak plekke.
maar, van wat ek gehoor het, is ford se diens baie goed, en, sorter problem gou gou uit
ja, hier en daar is mos nou en dan hak plekke.
maar, van wat ek gehoor het, is ford se diens baie goed, en, sorter problem gou gou uit
HOU HOM DAAI DIKTE
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Danie ek het vir my vrou n Fortuner so amper 4jaar terug gekoop. Dis nou nie die luukste of mooiste SUV op die mark nie maar dit wat ek hom voor gekoop ( kinders rondry en maar langer trips) doen hy baie goed.
Ek glo soos die kar nou is sal ek hom maklik nog vier jaar ry.
Ek het self ook n ford bakkie en die ford is ook goed dit sou vir my ook n moeilike een gewees het
Ek glo soos die kar nou is sal ek hom maklik nog vier jaar ry.
Ek het self ook n ford bakkie en die ford is ook goed dit sou vir my ook n moeilike een gewees het
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
FORD of wat se ek Stefaans cruiser

- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
My pa het my grootgemaak, JY RY NET N TOYOTA.
Baie Cruisers gehad, het nou n 2014 Toyota DC 4x4 Auto. My palle Wayne Klaver , Sam en my swaer het almal die top of the range Amaroks.
Toe ek Johannebsurg toe getrek het, 2 maande terug, het ek n FORD Wildtrac AUTO DC....gekry. Ek het nou 8500km op die clock.
Vat my woord, ek sal nie sommer weer n ander bakkie ry nie. Daar is NIKS wat by die Ford kom nie.
My 2c.
Ek weet hier is slim manne wat baie meer van voertuie as ek weet, die vraag is maar net, het jy al n Ford Wildtrac besit?
My 2c
As jy reg is om te koop, gee my n luitjie dan reel ek n goeie prys!
Groete

SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Willem is dit jy maak nie saak nie sal my 3.2 vir niks verruil nie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
willem, ek het die 2.2 gehad. maar weet die wildtrack is heel ander klas as die gewone ford.
die bells en whistells kan jy ook nie eers vergelyk met die hilux nie. ford het daar baie moeite gedoen.
die bells en whistells kan jy ook nie eers vergelyk met die hilux nie. ford het daar baie moeite gedoen.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Hi Willem, ek probeer jou pm maar kry nie pm gestuur nie.
Kan jy my kontak by nul711449526 of bothajpd@gmail.com.
My pa soek kwotasies op 4x2 en 4x4 altwee automaties.
Groete
Danie
Kan jy my kontak by nul711449526 of bothajpd@gmail.com.
My pa soek kwotasies op 4x2 en 4x4 altwee automaties.
Groete
Danie
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Danie praat ook met ANDRIES hier op die forum, hy is by Jaffes Ford op Worcester.
Groete
Groete
-
Hantamer
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sun Mar 09, 2014 9:22 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Sê vir jou pa hy kan maar die Ford koop. Ons het n 2.2 low power, 2.2 Hi Power wat alby enkel kajuit bakkies is en dan n 3.2 Auto 4x4 Dubbel kajuit. Dan het ons nog n Kuga 2lt All Wheel Drive Auto ook. Ford gee goeie diens en daar is nie probleme met Ford nie. Die Rangers ry n grond pad soos n droom. Brandstof verbruik is maar soos jy hulle ry. Op 130/140km/h gee hulle almal maar so rondom die 8.5 km/lt.
Hilux kry jy mos net op kinderparties. Hy is mos net so goed soos n Spring Kasteel.
Hilux kry jy mos net op kinderparties. Hy is mos net so goed soos n Spring Kasteel.
Andre Hugo
Mauser M66 .308 win
Howa Bull .243 win
Mauser .220 swift
Mauser M66 .308 win
Howa Bull .243 win
Mauser .220 swift
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
More DanieDanie01 wrote:Hi Willem, ek probeer jou pm maar kry nie pm gestuur nie.
Kan jy my kontak by nul711449526 of bothajpd@gmail.com.
My pa soek kwotasies op 4x2 en 4x4 altwee automaties.
Groete
Danie
Een van Jaffes se man e sal jou kontak.
Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
EK het my Fortuner ingeruil op die 3.2 Mazda. Hy kom met leer seats en park distance control en climate control soos die Wildtrac. Hy is Ligjare beter as my Fortuner op grondpad en ry ook beter op die teer. My Pa het steeds sy Hilux 3.0wat gechip is en my 3.2 gee hom pak veral as ons begin trek. Oor betroubaarheid????? Wie weet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Seker nie fout met n Ford nie, maar hulle parte is duur. Ons het ook net fords by die werk, maar ek ry my eie Toyota.
:Laat jou nie sommer in die steek nie, en die dag as jy hom wil verkoop sukkel jy ook nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Tau, as n man n nuwe mouter koop (enige van bogenoemde) worry mens mos nie meer deesdae oor betroubaarheid nie, die manne waar jy gekoop het sorg jou.tau wrote: Oor betroubaarheid????? Wie weet.
Tensy jy n bakkie n miljoen kilos wil ry, dan weet mens mos wat het homself al op die Donker Kontinent bewys.
Ekt al paar keer saam Willem in daai Ford gery (en ook met hom gekry) spuls mouter daai en baie lekker om so kragtige bakkie in automaties te ry.
TOYOTA LAND CRUISER groete,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Ek ry 'n mazda (werks voertuig) en Toyota (privaat bakkie)
Albei is baie goed. Die Wildtrack is 'n baie mooi voertuig!
Maak net seker van jou waarborg want ek verstaan dat hulle ratkaste soms van vroeg af kan lol. Daar was onlangs op die 4x4 community forum so gesprek gewees.
Andersins dink ek hulle is goeie waarde vir geld!

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
My swaer is in die motor game hy koop ook vir hom self baie bakkies.
Ek moet se die ford trek dat dit klap lyk ook bietjie mooier op die oog ook en finishing is baie goed. Maar die bakkie het ook bitter gou n nuwe gearbox en n starter gekry. Ek weet nie of dit n algemene probleem is of net toevalig nie.
Die bakkie was toe verkoop vir n nuwe Hilux, is nou nie soos die ford nie maar hy's darm n bakkie.
Ek moet se die ford trek dat dit klap lyk ook bietjie mooier op die oog ook en finishing is baie goed. Maar die bakkie het ook bitter gou n nuwe gearbox en n starter gekry. Ek weet nie of dit n algemene probleem is of net toevalig nie.
Die bakkie was toe verkoop vir n nuwe Hilux, is nou nie soos die ford nie maar hy's darm n bakkie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Stef ek gaan nou net hier sit soos dit by ons gebeur het.Stefan764 wrote:Tau, as n man n nuwe mouter koop (enige van bogenoemde) worry mens mos nie meer deesdae oor betroubaarheid nie, die manne waar jy gekoop het sorg jou.tau wrote: Oor betroubaarheid????? Wie weet.
Tensy jy n bakkie n miljoen kilos wil ry, dan weet mens mos wat het homself al op die Donker Kontinent bewys.
Ekt al paar keer saam Willem in daai Ford gery (en ook met hom gekry) spuls mouter daai en baie lekker om so kragtige bakkie in automaties te ry.
TOYOTA LAND CRUISER groete,
Stefan
2006 Ford 4.0 V6sideshaft, gearbox, transfer case en wheel bearing gegaan en op 30 000km vervang ford hom vir ons met
2.5 tdi bakkie. Hulle het uit hulle pad gegaan en selfs bakkie gegee om op vakansie te gaan vir my Pa.
3 x Ford 2.5 Supercab bakkies een het 2 engines gekry voor 65 000km ander een het ek persoonlik gery tot 102 000km en verkoop sonder een dag se moeilikheid sy laaste 40 000km was as breakdown bakkie wat altyd swaer gelaai en hard gery. Ford het alles 100% betaal.
2006 Mercedes-Benz Vito. Gaan staan naby Gobabis met my Pa en 3 kliente met 2000km op die klok. Mercedes vlieg al vier terug na Suid-Afrika en reel Hotel. Daar was nooit die regte flush middels gebruik nadat bussie vanaf boot gekom het en iets verniel toe al 4 injectors. Hulle het 100 betaal kliente diens was tops.
2009 Ford 3.0 TDCI Supercab - 88 000km release bearing geagaan en sommer exhaust manifold gaskets vervang. Bakkie is permanent gelaai met 400kg tools en parte etc. Ford 100% betaal
2010 Nissan Navara 2.5 Kingcab. - op 40 000km flywheel/pressure plate vibration dampner vervang Nissan 100% betaal.
2009 Fortuner 3.0 D4-d 102 000km en net die deur en dak rubbers is tweekeer vervang agv. fluit geluid. Toyota 100% betaal ek het in 4 jaar net diesel en bande gekoop.
2009 Hilux 3 D4d dcab 4x4......94 000km Het al sy derde gearbox in, tweede stel injectors en diesel control valve. Toyota het die gearboxe vervang en herstel, maar ek moes my Pa gaan sleep vanaf Vanrhynsdorp nadat hy vanaf Nam met net 2 ratte gery het met gearbox nommer 2 wat net voor die vakansie vervang is. Die Injectors val toe buite die tydperk van waarborg, maar nie oor die kilometers nie. Die oorsaak van al die diesel problem was die dieselfilter wat vrek vuil was, maar die waarskuwings liggie het nie meer gewerk nie. Ons het 'n redelike besige werkswinkel wat die kern van ons besigheid is en as jy met trek/rook probleme met 'n diesel voertuig sukkel is dit die eerste ding wat jy vervang, na 2 agente het ons self die filter gecheck en besef hulle het dit nog nie gedoen nie, want die liggie wys nie. Dit is seker nie die Toyota voertuig se skuld nie, maar ons het nie baie geholpe gevoel vanaf Toyota nie en daar sit my Pa met 'n R24 000 rekening op 'n bakkie wat 93 000km op het. EK was sterk oppad om my Fortuner op 'n Hilux te ruil, maar dit het my geswaai. Touch wood het Novel Ford in die Paarl my nog altyd goed behandel.
Ons verkoop gewoonlik voor 100 000km. EK het die nuwe Amarok, Hilux, Ford en Mazda getoets en ek het besluit die beste Ford/Mazda demo wat ek kon optel sou ek koop en dit is wat ek gedoen het. Die Amarok is mal vinnig en net die Nissan V6 Diesel bakkie maak hom nog skaam. EK is wel van opinie dat my 2009 3.0TDCI Ford Supercab my nuwe 3.2 sou pakgee 0-100 km daai bakkie was kwaad.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
daar het julle dit nou,enige voertuig gee problemetau wrote:Stef ek gaan nou net hier sit soos dit by ons gebeur het.Stefan764 wrote:Tau, as n man n nuwe mouter koop (enige van bogenoemde) worry mens mos nie meer deesdae oor betroubaarheid nie, die manne waar jy gekoop het sorg jou.tau wrote: Oor betroubaarheid????? Wie weet.
Tensy jy n bakkie n miljoen kilos wil ry, dan weet mens mos wat het homself al op die Donker Kontinent bewys.
Ekt al paar keer saam Willem in daai Ford gery (en ook met hom gekry) spuls mouter daai en baie lekker om so kragtige bakkie in automaties te ry.
TOYOTA LAND CRUISER groete,
Stefan
2006 Ford 4.0 V6sideshaft, gearbox, transfer case en wheel bearing gegaan en op 30 000km vervang ford hom vir ons met
2.5 tdi bakkie. Hulle het uit hulle pad gegaan en selfs bakkie gegee om op vakansie te gaan vir my Pa.
3 x Ford 2.5 Supercab bakkies een het 2 engines gekry voor 65 000km ander een het ek persoonlik gery tot 102 000km en verkoop sonder een dag se moeilikheid sy laaste 40 000km was as breakdown bakkie wat altyd swaer gelaai en hard gery. Ford het alles 100% betaal.
2006 Mercedes-Benz Vito. Gaan staan naby Gobabis met my Pa en 3 kliente met 2000km op die klok. Mercedes vlieg al vier terug na Suid-Afrika en reel Hotel. Daar was nooit die regte flush middels gebruik nadat bussie vanaf boot gekom het en iets verniel toe al 4 injectors. Hulle het 100 betaal kliente diens was tops.
2009 Ford 3.0 TDCI Supercab - 88 000km release bearing geagaan en sommer exhaust manifold gaskets vervang. Bakkie is permanent gelaai met 400kg tools en parte etc. Ford 100% betaal
2010 Nissan Navara 2.5 Kingcab. - op 40 000km flywheel/pressure plate vibration dampner vervang Nissan 100% betaal.
2009 Fortuner 3.0 D4-d 102 000km en net die deur en dak rubbers is tweekeer vervang agv. fluit geluid. Toyota 100% betaal ek het in 4 jaar net diesel en bande gekoop.
2009 Hilux 3 D4d dcab 4x4......94 000km Het al sy derde gearbox in, tweede stel injectors en diesel control valve. Toyota het die gearboxe vervang en herstel, maar ek moes my Pa gaan sleep vanaf Vanrhynsdorp nadat hy vanaf Nam met net 2 ratte gery het met gearbox nommer 2 wat net voor die vakansie vervang is. Die Injectors val toe buite die tydperk van waarborg, maar nie oor die kilometers nie. Die oorsaak van al die diesel problem was die dieselfilter wat vrek vuil was, maar die waarskuwings liggie het nie meer gewerk nie. Ons het 'n redelike besige werkswinkel wat die kern van ons besigheid is en as jy met trek/rook probleme met 'n diesel voertuig sukkel is dit die eerste ding wat jy vervang, na 2 agente het ons self die filter gecheck en besef hulle het dit nog nie gedoen nie, want die liggie wys nie. Dit is seker nie die Toyota voertuig se skuld nie, maar ons het nie baie geholpe gevoel vanaf Toyota nie en daar sit my Pa met 'n R24 000 rekening op 'n bakkie wat 93 000km op het. EK was sterk oppad om my Fortuner op 'n Hilux te ruil, maar dit het my geswaai. Touch wood het Novel Ford in die Paarl my nog altyd goed behandel.
Ons verkoop gewoonlik voor 100 000km. EK het die nuwe Amarok, Hilux, Ford en Mazda getoets en ek het besluit die beste Ford/Mazda demo wat ek kon optel sou ek koop en dit is wat ek gedoen het. Die Amarok is mal vinnig en net die Nissan V6 Diesel bakkie maak hom nog skaam. EK is wel van opinie dat my 2009 3.0TDCI Ford Supercab my nuwe 3.2 sou pakgee 0-100 km daai bakkie was kwaad.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Ek lees niks van n Cruiser daar nie?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Of 'n Landrover nie
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Ja maar ons praat hier van voertuieRiebeeker wrote:Of 'n Landrover nie
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Willem, baie dankie jou kontak in Worcester het my probeer bel voor kersfees, maar ek was op plaas met baie swak sein die keer wat daar wel is. Ek wou hom terugbel met boodskap wat hy gelos het maar my pa het terwyl ek weg was alreeds sy deposito vir wildtrack betaal, hy kry hom Vrydag.
Moeta se as ek die posts so lees lyk dit eerder of jy n bakkie moet koop met goeie naverkope diens en diens want alle maak voertuie gee probleme en die meeste bakkies is baie kompeterend deesdae.

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Wildtrack vs Hilux vs Fortuner
Sommer 'n stukkie nuus wat waarskynlik die Hilux manne trots sal maak . . .
http://www.netwerk24.com/ontspan/2015-0 ... n-gn-ophou
http://www.netwerk24.com/ontspan/2015-0 ... n-gn-ophou