Festive Season Catalogue
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Festive Season Catalogue
Hi Manne
Kliek hier om ons Kersboekie af te laai:
http://safari-and-outdoor.mabua.co.za/s ... t_2014.pdf
Groete
Kliek hier om ons Kersboekie af te laai:
http://safari-and-outdoor.mabua.co.za/s ... t_2014.pdf
Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- ThinusD
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm
Re: Festive Season Catalogue
Dankie Meneer 
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
- stephan2
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm
Re: Festive Season Catalogue
Dankie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Festive Season Catalogue
Dankie paar lekker specials daar.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Festive Season Catalogue
Dit is oneties van julle om te verwag dat ek my bonus moet uitspandeer nog voor ek dit ontvang het.
Maar ek like die specials kwaai.
Maar ek like die specials kwaai.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Festive Season Catalogue
Ishhh ek kan nie nog koop nie... ek soek die PO7 Dutyyyyy.Safari & Outdoor wrote:Hi Manne
Kliek hier om ons Kersboekie af te laai:
http://safari-and-outdoor.mabua.co.za/s ... t_2014.pdf
Groete
Ek het die naweek Afrikaans is groot gaan kyk en Sondag toe ek moet huis toe ry het ek by Safari gestop..... maak die jong blond sit op daai banke met n lekker koffie in die hand toe shop ek darem vir jou lekker!
Ek wil nog baiieeee he.... Ek wil die hele Safari he!!!!!!
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Festive Season Catalogue
Was gister by S&O en het paar pakkies koeëls en 'n ProChrono nadergesleep om my gewere se lope skoon te kry in my toets tydperk wanneer ek kantoor sluit in die Kersseisoen.
Baie dankie aan Hugo en Stefan vir hul vriendelike hulp en bystand.
Baie dankie aan Hugo en Stefan vir hul vriendelike hulp en bystand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Festive Season Catalogue
Vroulief het self vandag maar koffie genuttig terwyl ek my gate uit geniet het.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Festive Season Catalogue
Dankie baie
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Festive Season Catalogue
Ek wonder of ek rente kry op die geld wat ek by S&O bank. Ek is vir die volgende 2 weke in Pretoria. Miskien is hulle pryse beter as in die Kaap.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: Festive Season Catalogue
Ek was swak....ek kon nie dit weerstaan nie... het maar toe die CZ Po7 Duty gekoop...
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Festive Season Catalogue
maxboostsa1 wrote:Ek was swak....ek kon nie dit weerstaan nie... het maar toe die CZ Po7 Duty gekoop...
Ek voel jou pyn... Of opgewondenheid! Ek kan nie wag om myne se papiere in te kry nie!