Goeie middag almal. Ek wil net hoor of iemand van julle al met die Nite Site Spotter Extreme gewerk het en wat julle van hom dink. Is dit prakties ,of net n gadged wat nie regtig gaan werk nie. Hoor graag van julle.
Groete
Nite Site Spotter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nite Site Spotter
Middag Dirk. Ons het een gekry om te toets. Hy werk baie lekker. Ek kon met hom beeste identifiseer op 400m+.
Hy is te koop (omrede ons alreeds ander nagsig toerusting het)
R15,000
Hy is te koop (omrede ons alreeds ander nagsig toerusting het)
R15,000
Goed, beter, 6millimeter!
-
Dirk
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Mar 04, 2014 2:09 pm
Re: Nite Site Spotter
Dankie Geno, klink belowend. Op watse afstand sal n mens n jakkals kan identifiseer, en hoe is die batery lewe,sal hy n nagjag deurmaak.
Baie dankie.
Baie dankie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nite Site Spotter
Sy batteryleeftyd lyk goed. Ek glo hy sal kan deur jag. Jakkals ID, seker ten minste 250m as jou zoom en fokus reg gestel is.
Goed, beter, 6millimeter!