Goeie dag Manne
My naam is op n paar handelaars se waglyste vir die "trok"
Het iemand dalk een onlangs by n handelaar gesien op die Showroom staan?
Kondisie moet splinternuut wees en kleur wit - paar handelaar het silver maar ek stel nie belang nie
Groete
Ralph
GESOEK: Nuwe Land Cruiser 4.0 V6 Double Cab 2014/2015
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 870
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: GESOEK: Nuwe Land Cruiser 4.0 V6 Double Cab 2014/2015
Ralph,
My verloofde se handelaar kan vir jou kry. Stuur my jou sel nommer dan bel die salesman (Victor) jou.
My verloofde se handelaar kan vir jou kry. Stuur my jou sel nommer dan bel die salesman (Victor) jou.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 870
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: GESOEK: Nuwe Land Cruiser 4.0 V6 Double Cab 2014/2015
082 789 8401
Dankie Geno
Groete
r jr.
Dankie Geno
Groete
r jr.


