jakals jag kursus
-
ljb@lantic.net
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Aug 18, 2010 9:15 am
jakals jag kursus
wanneer is daar weer 'n jakkalsjag kursus in die noord kaap
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: jakals jag kursus
Sien dat Heinrich adverteer kursus op Philipolis hier op die forum.
yol bolsun
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: jakals jag kursus
Jacques Botha hou een by James in Christiana, pm maar vir Jacques ek weet dit is hier in November iewers.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: jakals jag kursus
ek stel ook belang vi di jakkals kurses iemand my dalk kan se wa en wanneer
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: jakals jag kursus
Praat met Cassie-dink da kom grote by hom een van die dae.
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Re: jakals jag kursus
Het iemand dalk Cassie se epos adres vir my of n sel No. asbHenry 7 wrote:Praat met Cassie-dink da kom grote by hom een van die dae.
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: jakals jag kursus
Cassie se no is 087 151 4831
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: jakals jag kursus
Daai kursus is al klaar.schalk wrote:Het iemand dalk Cassie se epos adres vir my of n sel No. asbHenry 7 wrote:Praat met Cassie-dink da kom grote by hom een van die dae.
Goed, beter, 6millimeter!
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- brak101
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 21, 2014 4:12 pm
Re: jakals jag kursus
Is daar iewers meer inligting oor die roep kursus in Virginia wil vrek graag gan ma in planttyd.
22-250 Sako
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: jakals jag kursus
www.facebook.com/utsa123brak101 wrote:Is daar iewers meer inligting oor die roep kursus in Virginia wil vrek graag gan ma in planttyd.
Too many to mention ;-)
- brak101
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sun Sep 21, 2014 4:12 pm
Re: jakals jag kursus
Baie dankie
22-250 Sako
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
270 Musgrave
300 Win Mag Sako
303 BSA
12 br Zabala
Glock 19
- Evert.243
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm
Re: jakals jag kursus
Sodra iemand weet van n kursus in die Noord-Kaap laat weet my ook Asb
Talk is cheap money buys the whiskey
- kalahari harry
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Nov 27, 2014 5:24 pm
Re: jakals jag kursus
Daar gaan vroeg in 2015 een deur tubby mulder gehou word in upingtonEvert.243 wrote:Sodra iemand weet van n kursus in die Noord-Kaap laat weet my ook Asb
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: jakals jag kursus
Tubby?
Wonner of dit dieselle ou is wat ek ken.
Mooi loop
Francois
Wonner of dit dieselle ou is wat ek ken.
Mooi loop
Francois
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: jakals jag kursus
Dagsê Harry
Waar bied die ou dit aan- het julle al 'n plek?
Groete
JAS
Waar bied die ou dit aan- het julle al 'n plek?
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- kalahari harry
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Nov 27, 2014 5:24 pm
Re: jakals jag kursus
Sal seker by rpo kantore wees hulle reel dit en laat weet ons deer boerevereniging
Groete sarel
Groete sarel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: jakals jag kursus
https://www.facebook.com/groups/1503683 ... ment_reply
sien hul reel 'n kursus
sien hul reel 'n kursus
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: jakals jag kursus
Wonner of dit n ronde outjie is? 