Windbuks R2500 Budget

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Windbuks R2500 Budget

Post by Geno »

Geno wrote: As julle manne enigiets wil doen aan 'n springer, asook wil koop teen goeie pryse, gee vir Oom Vincent 'n lui:
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718

Dis die Oom van wie Rupert praat.
Goed, beter, 6millimeter!
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Windbuks R2500 Budget

Post by Beer (Christo) »

Thanks Geno
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Windbuks R2500 Budget

Post by Hein M. »

Stof net gou die oue (van 2012 :o ) af!

Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...

Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:

Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?

Laat hoor asb...
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Windbuks R2500 Budget

Post by Gian_dP »

Hein M. wrote:Stof net gou die oue (van 2012 :o ) af!

Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...

Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:

Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?

Laat hoor asb...
Beste ding wat jy aan die geweer kan doen is om die sneller te vervang. Kyk op www.m-ze.co.za vir oom Vince se besonderhede, of kontak vir Paris by Nicholas Yale. Hulle is beide in Johannesburg. Van die snellers kan jy self vervang, anders stuur die geweer vir hulle om te doen. Beide van hulle sal terselfde tyd res van geweer deurgaan en tune soos nodig.

Jaco van Lill (www.airgunworx.co.za) sal dit vir jou in die Kaap kan doen as jy nie jou geweer JHB toe wil stuur nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Windbuks R2500 Budget

Post by JohanvB »

Webley & Scott??
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Windbuks R2500 Budget

Post by Hein M. »

Beendr wrote:
Hein M. wrote:Stof net gou die oue (van 2012 :o ) af!

Het 'n Gamo CFX Royal vir 'n song opgetel...

Die springers het baie beperkinge, maar ek wil net die volgende uitvind:

Kan die gun gefinetune word t.o.v die sneller? Waar inni Kaap?

Laat hoor asb...
Beste ding wat jy aan die geweer kan doen is om die sneller te vervang. Kyk op http://www.m-ze.co.za vir oom Vince se besonderhede, of kontak vir Paris by Nicholas Yale. Hulle is beide in Johannesburg. Van die snellers kan jy self vervang, anders stuur die geweer vir hulle om te doen. Beide van hulle sal terselfde tyd res van geweer deurgaan en tune soos nodig.
Jaco van Lill (http://www.airgunworx.co.za) sal dit vir jou in die Kaap kan doen as jy nie jou geweer JHB toe wil stuur nie.
Baie dankie. Sal v Jaco kontak
Post Reply