Miljoen Primers in stock!

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

Miljoen Primers in stock!

Post by Safari Outdoor »

Middag Manne

Ons het nou n MILJOEN primers in stock!
Moet asseblief nie hierdie jagseisoen of skietseisoen sonder primers gevang word nie. Daar is nou BAIE!

Skakel asseblief die winkel: Johannesburg 0861143545 Pretoria 0861222269 Stellenbosch 0861114330

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Safari Outdoor on Wed Jan 14, 2015 4:26 pm, edited 1 time in total.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Riaan Kriel »

Mooi man, dit is al 'n goeie klompie maar ek sien nie BR-2's op die lysie nie ??
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by BRNO (Pierre) »

Flippen lekker!! Dankie!!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Hein (Haan) »

Gou myne vas gemaak baie dankie
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Safari Outdoor »

Die man wat vir my n verskil op n teiken kan wys tussen BR2 en gewone 200....koop ek n kas Bells.
Die deal werk so.....ek laai jou patrone saam met jou.....maar ek sit die primers in, dan se jy vir my op die skietbaan watter is BR2 en watter was die gewone 200.....

Enige iemand wat wil speel?

As jy een 5 skoot groep verkeerd roep....is die kas Bells myne!

Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Frederik »

Seker maar 'n goeie rede om by die winkel 'n draai te maak.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by tripodmvr »

1000 manne koop 1000 primers = 1 miljoen is weg. Julle sal moet hardloop kerels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Hein (Haan) »

Ja die primers wat ek soek is maar aan die min kant so ek het ook gou gespring, wens ek kon meer koop, timing is nie lekker nie :(
Last edited by Hein (Haan) on Thu Jan 15, 2015 8:02 am, edited 1 time in total.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Riaan Kriel »

Ludwig wrote:
Safari & Outdoor wrote:Die man wat vir my n verskil op n teiken kan wys tussen BR2 en gewone 200....koop ek n kas Bells.
Die deal werk so.....ek laai jou patrone saam met jou.....maar ek sit die primers in, dan se jy vir my op die skietbaan watter is BR2 en watter was die gewone 200.....

Enige iemand wat wil speel?

As jy een 5 skoot groep verkeerd roep....is die kas Bells myne!

Groete
Willem, die BR2 primer se sterkte is tussen 'n 200 en 250. Ek het dit nou al met 'n hele klomp rondtes getoets in my 284 Win met S365. Ek is meer as 100% oortuig die BR2 se vlam is bietjie warmer as 'n CCI200 en in sekere omstandighede met sekere kalibers en kruite, werk hy beslis beter as 'n CCI200, waarvan my 284 Win een is. So, as ek dit vir jou kan bewys, kan ek nogsteeds daai kas bells kry? :)
Dus elke man moet vooraf 'n kas Bells koop en neersit. Die wenner loop dan met 2 kaste weg >:D >:D
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by acssa »

ek het vir 5 manne gekoop...
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by VdWalt »

Willem, Ludwig, ek is daai dag by julle op die skietbaan of die duiwel sal julle kom haal!!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Alwyn »

Ludwig.... Wat van ek en jy gaan n ruil transaksie an.. 100 BR2 Primers vir 100 284cal 162gr A-Max Koeele... en dit is hoogs onder handel baar.. ek kan self nog n pakkie van 100 BR2 Primers in gooi...

Willem ek hou van daai prys!!!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Alwyn »

Ludwig wrote:Alwyn, die BR2 primers is dalk skaars, maar hulle is nie so skaars nie! ;D Watter winkel in SA het in die laaste 18 maande die 162gr A-Max op hulle rakke gehad? ::) Die laaste pakkies wat verkoop het deur privaat persone, het gegaan vir R750/100. So ek kan jou 10 A-Maxe gee vir 100 primers of 20 vir 200 primers. Hoe klink dit? ;D
Dit klink vir my of jy wil onderhamdel.... Dis n goeie weg spring punt LOL!!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Carl »

Ludwig ek glo Willem want ek het nog nie getoets op my gewere nie.

Maar as jy ernstig BR2 moet kry sal ek kyk hoeveel ek het om te ruil vir 200's.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by DawieKotze »

Ludwig - as jy kyk na wat die pros gebruik, kan jy nie verkeerd gaan met die Federal 210 M's nie! Weet net nie hoe beskikbaar hulle hier is nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Capt. Yoda »

Federal 210M en 215M is aansienlik duurder as die pryse van S&O.Goeie pryse die !
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Hein (Haan) »

Ludwig ek het nog so +- 700 Fed210 primers wat ek nie nou nodig het nie, praat maar as jy soek.
User avatar
Safari Outdoor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Safari Outdoor »

Ludwig wrote:
Safari & Outdoor wrote:Die man wat vir my n verskil op n teiken kan wys tussen BR2 en gewone 200....koop ek n kas Bells.
Die deal werk so.....ek laai jou patrone saam met jou.....maar ek sit die primers in, dan se jy vir my op die skietbaan watter is BR2 en watter was die gewone 200.....

Enige iemand wat wil speel?

As jy een 5 skoot groep verkeerd roep....is die kas Bells myne!

Groete
Willem, die BR2 primer se sterkte is tussen 'n 200 en 250. Ek het dit nou al met 'n hele klomp rondtes getoets in my 284 Win met S365. Ek is meer as 100% oortuig die BR2 se vlam is bietjie warmer as 'n CCI200 en in sekere omstandighede met sekere kalibers en kruite, werk hy beslis beter as 'n CCI200, waarvan my 284 Win een is. So, as ek dit vir jou kan bewys, kan ek nogsteeds daai kas bells kry? :)
Ludwig...is jy aan vir die weddenskap? Jy laai by jou huis, onder my toesig, ek kom sit die primers in, 4x 5 skoot groeperings, jy sien nie die patrone nie, ek sit hulle in. As jy die 2 CCI 200 groepe reg roep, gee ek jou n kis whisky, MAX CHIVAS 12 jaar. As jy verkeerd is, gee jy my di ekis whisky?
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Hein22 »

Kyk nou net hoe gewild is die gewone Winchester LR primers... mmmm
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1518
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by swc-tr »

Brei die toets verder uit om Winchester WLR, Federal, PMP, Murom LR en ander beskikbare primers met mekaar te vergelyk. Kry sommer vir Koos Barnard betrokke, dalk kan dit n goeie artikel word, en iemand sponsor dalk die komponente. ;)
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Koos Barnard »

swc-tr
Ek moet met Ludwig oor een ding saamstem. Sponser die geweerloop en ek sal duisende patrone wegskiet. Ek skiet my geweerlope klaar vir artikels en het oor al die jare by Magnum net een geweerloop van hulle ontvang as betaling daarvoor.

Oor die slagdoppe: Jare terug toe ek nog gejuk het om met alles en nog wat te eksperimenteer het ek al wat 'n tipe primerfabrikaat gebruik en getoets in my gewere. Ook die BR2's in my .243, 7x57, .30-06, .308 en selfs .375. Boggerol verskil aan my akkuraatheid of enigiets gemaak. Maar onthou, ek skiet nie sommer verder as 300m nie. So die manne wat ver skiet en mooi ES en SD soek, voel dalk anders. Ek het geleer as jy oor iets goed voel dan skiet jy sommer beter al help die produk nie rerig nie.
Mooi loop
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Koos Barnard »

Terwyl ek die vorige post getik het, het ek skielik iets onthou wat ek so 'n paar jaar gelede in 'n Speer CCI handleiding gelees het. Speer se Reloading Manual nommer 13. Op bladsy 36 regs bo staan die volgende: The BR-2 is a large rifle primer and the BR-4 is a small rifle primer. CCI BENCHREST PRIMERS ARE BALLISTICALLY EQUIVALENT TO THE CCI 200 AND 400, RESPECTIVELY AND USE THE SAME RELOADING DATA. The difference is in the materials and assembly. Benchrest cups and anvils are selected for exceptional uniformity.

Dan se die beskrywing die ou wat die primers charge word gekies uit die mees ervare primermanne in die fabriek en gaan voort:

The BR line runs at a slower pace to provide more time for extra inspection. This care and uniformity means each primer fires just like the before and the one after.

Volgens Speer is dit hul konstantheid wat vir beter akkuraatheid sorg, daar word niks van hotter primers genoem nie. Omdat hulle meer konstant brand is die ES kleiner en die average spoed effens hoer omdat jy nie laer uitskietsnelhede (groot ES) kry nie.
Mooi loop
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by douw »

Dankie oom Koos, dit is nou interresant!
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Plaashaas »

Ek het dit vandag met oom Francois (S&O Rivonia) bespreek en die BR2 brand gering "warmer" maar die BR2 se claim to fame is consistency. Vir die wat soontoe gaan, gaan vra oom Francois vir die primer tabel wat almal se performance op het.

Tog gaan BR2 vir 99% van on reloaders geen noemenswaardige verskil maak nie.
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: Miljoen Primers in stock!

Post by Joe308 »

Hein22 wrote:Kyk nou net hoe gewild is die gewone Winchester LR primers... mmmm
Hein,

Hier is die resultate van 'n studie wat uitgevoer was deur 'n beroemde Amerikaanse langafstand skut. Die SD en ES waardes van Winchester LR primers was laer as BR2's. Die gemiddelde vertikale dispersie op 600 yards was ook beter. (Precision Shooting, 2008)

Groete,
J.
Post Reply