Wie van julle het al gaan jag by Amie Venter naby Hopetown? Wat is sy kontakbesonderhede en hoe was die ondervinding?
Hoop julle kan my help.
Baie dankie.
Amie Venter - Hopetown
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Amie Venter - Hopetown
Dit is lekker jagwereld daar teen die Groot Rivier. Ons jagte by Peter Roux naby Witput was uitstappies wat ek nou nog onthou en koester. Springbokjag op die voet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Amie Venter - Hopetown
Ja, dis 'n wye wêreld daardie en het sy unieke bekoring in die jagveld. Terloops, hoe ver is Peter Roux se plek van Amie Venter af? Ek praat onder korreksie, maar ek dink Amie se plaas staan bekend as Egerton Lodge. Sal graag wil hoor van die manne wat reeds daar gaan jag het.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Amie Venter - Hopetown
Weet nie of Peter nog die plaas het nie, maar die naam klink bekend. Gaan loer op Google. Plaas is 19km reg oos van Hopetown teen die rivier. Afdraai uit Witput - Orania pad is by Hello Koppie wat op Google aangebring is. Kamp plek is op die walle van die Oranje.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
DRFS
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Jan 22, 2015 8:27 am
Re: Amie Venter - Hopetown
Ek het self daar gejag vir amper tien jaar - fantastiestripodmvr wrote:Dit is lekker jagwereld daar teen die Groot Rivier. Ons jagte by Peter Roux naby Witput was uitstappies wat ek nou nog onthou en koester. Springbokjag op die voet.
Jag Amie op dieselfde plaas ?
Ek sal graag weer wil gaan, het iemand dalk kontakbesonderhede/website of iets ?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Amie Venter - Hopetown
Komaan manne, help ons asb met Amie Venter se kontakbesonderhede daar naby Hopetown.
Dankie by voorbaat.
Dankie by voorbaat.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Amie Venter - Hopetown
Amie Venter (nul83) 379333sewe
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Amie Venter - Hopetown
Baie dankie vir die nommer, Kopskoot.
Groete
Groete
