Hi manne
Ons het n redelike reeks 22 Ammunisie in voorraad. Ek weet dat die Elye en die Lapua maar hoendertande is, wel hier is nou n klomp.
Dan vir die manne met kinders of AR's, nou kan julle Fiocchi 22 ammunisie koop vir onder n R1 n patroontjie.
Baie lekker om die kinders mee te leer.
groete
Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontjie
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontj
Hel ek hou van die Fiochis. Ek gaan verseker Maandag n draai maak daar. Dankie Willem.
Veiligheid eerste manne!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontj
Kwaai. Daai Fiochi TT Sport loop mooi in my Savage.
Jannie Welman
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontj
Myne is gebook 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontj
Ek het laasjaar al vir my 'n brick gekoop voor Desember toe was dit R50 per boksie so dit is goeie prys.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1488
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontj
Het julle .22 magnum ammunisie beskikbaar by safari & outdoor pretoria?
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Groot reeks 22 AMMO - Fiocchi vir onder n R1 n patroontj
Hi Eduan
Sal more gou loer en laat weet.
Groete
Sal more gou loer en laat weet.
Groete
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)