WILDMAN VANDERBIJL

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

WILDMAN VANDERBIJL

Post by Cobus(Cobb) »

Het gou vandag daar by Wildman ingehol en soek toe dringend 'n leen scope met bietjie beter vergroting as my 4-9 x 40 Nikon.
Die scope sal moet diens doen vir die ingeperkte skuts konpitisie een van die dae, maar ek sien nie nou kans om vir my 'n nuwe scope te koop nie.
Dwayne Mansoor, mede eienaar, was so gaaf on vir my 'n 6-18 Redfield te leen wat op my Bruno 308 win sal pas.
Sulke onbaatsugtige optrede verdien voorwaar 'n pluimpie. Die winkel is netjies, goed gestok vir die gemiddelde jagter/herlaaier en overall diens is goed en vriedelik.
Ek sal voorwaar weer daar 'n draai loop vir my volgende aankoop.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: WILDMAN VANDERBIJL

Post by win270 »

Goeie getuienis en sowaar moeite werd om te oorweeg met volgende aankope. Baie dankie vir die deel hiervan.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: WILDMAN VANDERBIJL

Post by Finfan »

Fantasties om dit te hoor!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: WILDMAN VANDERBIJL

Post by Nico Harris »

Het hulle 204 koeële?
Post Reply