SIG SAUER P250 - only R5995
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
SIG SAUER P250 - only R5995
Ongelooflike special, SIG SAUER word as die wereld se voorste pistool vervaardiger beskou. Die Marines en vele ander spes magte gebruil slegs SIG SAUER.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Ek ken glad nie pistole nie, sl die heel klein een lekker werk om saam te dra elke dag en hoeveel rondtes in die magasyn ?
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Ek sien julle more oggend eerste ding!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Ag moeder tog!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Baie goeie wapens teen baie goeie pryse.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Neeeeeeeeeeeeee nie nou nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
As jy opsoek is na 'n SD wapen is dit nou jou kans goeie pryse ek hou baie van die sub compact.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Die versoeking....
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Hoe sal hy vergelyk teen die CZ p07 Duty? Is daar iemand wat altwee al hanteer het Ek is basies op die punt om die CZ te koop maar die versoeking is groot met die SIG teen daai prys.
Ek soek 'n SD wapem wat ek kan dra en nie in die kluis gaan lê soos die ander wat nou basies net vir sport skiet gebruik word nie.
Ek soek 'n SD wapem wat ek kan dra en nie in die kluis gaan lê soos die ander wat nou basies net vir sport skiet gebruik word nie.
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Baie dankie Safari.
Ekt vir my die Compact gekoop en vir mamma die sub-compact.
Ekt vir my die Compact gekoop en vir mamma die sub-compact.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Die CZ het vir my lekkerder in die hand gesit en hy is ook double action teenoor die Sig, dit is wat gemaakRudie wrote:Hoe sal hy vergelyk teen die CZ p07 Duty? Is daar iemand wat altwee al hanteer het Ek is basies op die punt om die CZ te koop maar die versoeking is groot met die SIG teen daai prys.
Ek soek 'n SD wapem wat ek kan dra en nie in die kluis gaan lê soos die ander wat nou basies net vir sport skiet gebruik word nie.
het dat ek die CZ gekoop het. (Op daai stadium was die prys die selfde, ek weet nie of ek met ander oe sou gekyk
het met die pryse soos dit nou is nie.)
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Ek dink jy bedoel die CZ is single action. Die Sig P250 is double action.VdWalt wrote:Die CZ het vir my lekkerder in die hand gesit en hy is ook double action teenoor die Sig, dit is wat gemaakRudie wrote:Hoe sal hy vergelyk teen die CZ p07 Duty? Is daar iemand wat altwee al hanteer het Ek is basies op die punt om die CZ te koop maar die versoeking is groot met die SIG teen daai prys.
Ek soek 'n SD wapem wat ek kan dra en nie in die kluis gaan lê soos die ander wat nou basies net vir sport skiet gebruik word nie.
het dat ek die CZ gekoop het. (Op daai stadium was die prys die selfde, ek weet nie of ek met ander oe sou gekyk
het met die pryse soos dit nou is nie.)
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Net so ...Drenalinjunkie wrote:Ek dink jy bedoel die CZ is single action. Die Sig P250 is double action.VdWalt wrote:Die CZ het vir my lekkerder in die hand gesit en hy is ook double action teenoor die Sig, dit is wat gemaakRudie wrote:Hoe sal hy vergelyk teen die CZ p07 Duty? Is daar iemand wat altwee al hanteer het Ek is basies op die punt om die CZ te koop maar die versoeking is groot met die SIG teen daai prys.
Ek soek 'n SD wapem wat ek kan dra en nie in die kluis gaan lê soos die ander wat nou basies net vir sport skiet gebruik word nie.
het dat ek die CZ gekoop het. (Op daai stadium was die prys die selfde, ek weet nie of ek met ander oe sou gekyk
het met die pryse soos dit nou is nie.)
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Is daar nog van die pistole in compact oor?
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Kani nie fout gaan met n Sig nie. Ek sal hom verkies bo n CZ
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: SIG SAUER P250 - only R5995
Is dit waar dat die pistole se snellers 2stage only is? Die cz is net op die eerste skoot.