Trailer
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Trailer
Hi ouens, ek is opsoek na n trailer, kom on se 5-6 voet. Maar iets wat bietjie meer taai is as jou standaard makro trailer. Maar nie een van die 40k 4x4 trailers nie. Meestal vir vakansie dus teerpad maar hy sal darem so nou en dan n grondpat sien as n mens gaan jag. Enige voorstelle?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Trailer
Dries - Ek was ook op soek na soe iets en kon nie kry nie. Ek het toe vir my een laat bou wat op dieselfde wilespoor loop as my voertuig en dieselfde bande gebruik. Dit is 'n gegalvaniseerde sleepwa en om die 750 kg gewig beperking te oorkom het ek dit 'n gebriekte sleepwa laat maak. Dit het 'n deksel op wat kan sluit en rak bo-op vir extra goed. Ek het dit laat maak by Goudinin Sleepwas in Brackenfell in die Kaap wat so bietjie ver van jou af is maar dit het my alles toe R28000 gekos. Beste van als is dat ek dit gereeld nou gebruik vir die jag en oor hy lekker sterk is sleep hy maklik 'n swaar gewig op die grondpad.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Trailer
Boesman, plaas gerus paar foto's van jou sleepwa asb.