Gatiep

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Gatiep

Post by Heinz Petersen »

Gatiep en meraai en twee foreigners met hul vroue gaan vir aand ete.

Die een foreigner se vir sy vrou, please pass me the SUGAR my SUGARPLUM,

the 2nd one says to his wife please pass me the BUTTER my BUTTERCUP.

So dink Gatiep hoe gaan hy vir Meraai nou iets vra. Hy se toe vir haar, pass asb vir my die BACON jou VARK.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Post Reply