Ek wil net se, die wat daarby betrokke was, wel gedaan. Dit was uitstekend! Baie dankie aan almal wat by gedra het. Niemand het die R250 000 prysgeld gewen nie. Ons span, die Lister Starters het darem vlakte 2de, Jakkals 3de, totaal 4de vir dag en Willie my spanmaat het 3de plek gevat met die bosveld tabel.
Dankie Centurion, dit was uit die boonste gestoeltes.
SAJWV Centurion se 3 Kuns kompetsie. 2014
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1095
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
SAJWV Centurion se 3 Kuns kompetsie. 2014
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: SAJWV Centurion se 3 Kuns kompetsie. 2014
Dries
Verduidelik die formaat asseblief
Smirre
Verduidelik die formaat asseblief
Smirre
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1095
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SAJWV Centurion se 3 Kuns kompetsie. 2014
SAJWV Centurion tak bied elke jaar n 3 Kuns kompetisie aan.
Die skut wat die Bosveld, Vlakte en Rooi Jakkals tabelle almal op die dag kan vol(voltal) skiet, wen R250 000.
Niemand kon dit nog sover reg kry nie.
Die skut wat die Bosveld, Vlakte en Rooi Jakkals tabelle almal op die dag kan vol(voltal) skiet, wen R250 000.
Niemand kon dit nog sover reg kry nie.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: SAJWV Centurion se 3 Kuns kompetsie. 2014
Ek kan dit glo ja. Die man/vrou sal sy "A game" moet bring en die wind en mirage sal moet saamspeel.Dries Skiet wrote: Niemand kon dit nog sover reg kry nie.
Klink lekker.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1095
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SAJWV Centurion se 3 Kuns kompetsie. 2014
Ek moet by se, die kos na die tyd was heerlik. Die manne hou nie terug nie.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
