Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en geweer)

Jarcal het hier 'n platform geskep vir sy lede om kompetisies te adverteer vir Skole en Organisasies waarby die lede direk betrokke is soos bv. "raffles" met die volgende kriteria.
Die Lid moet meer as 25 "posts" geplaas het.
Hierdie is slegs 'n platform en die lid wat dit plaas is verantwoordelik vir sy plasing en Jaracal sal geensins betrokke raak by enige geskille nie.
Telefoon nommer, e-pos adres en fisiese adres van instansie moet gelys word
Post Reply
User avatar
stephan2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm

Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en geweer)

Post by stephan2 »

Hier is n lekker ene.
Ons het 4 pryse te wen met ons trekking die 25 ste Mei.
n Kaartjie kos net R150.

Pryse te wen.
1. 243 howa 1500 jaggeweer.
2. 1 Gemsbok, 4 springbokke,3 nagte verblyf,jagbakkie,Maksimum 2 jagters
3. 1 Gemsbok, 4 springbokke,3 nagte verblyf, jagbakkie,Maksimum 2 jagters
4. 2 slagskappe

Al die jag pakkette is in Kenhardt distrik.


Sms of pm my indien julle belang stel in n kaartjie, dan stuur ek vir jul die bank besonderhede deur en julle betaal oor sodra geld ontvang is sal ek vir julle kaartjie invul en deur sms.
Manne hierdie een is vir n goeie doel.
Groete Stephan Booysen
0788003022
User avatar
stephan2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm

Re: Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en gew

Post by stephan2 »

Dankie Ferdi

Hy het die jaracal rekening geopen.
Baie dankbaar.
Groetnis.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en gew

Post by Robert »

Daai klink vir my na n bargen,
sit my op vir 2 kaartjies. sal jou kontak. ;D
moddergat
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sun Jan 12, 2014 6:29 am

Re: Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en gew

Post by moddergat »

Baie lekker pakket die
User avatar
stephan2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm

Re: Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en gew

Post by stephan2 »

Wil solank die volgende manne bedank vir hul ondersteuning.

Ruaan Barnard
Gideon Roets
Fanta300
Ysterkat

Moddergat, hoe lyk dit? Koop jy ook 'n kaartjie of sal ons maar net jou bakkie en huis gebruik vir verblyf?

Daar het julle dit manne, verblyf is op die plaas Moddergat, Kenhardt, waar die Hartbees- en Latrivier bymekaar kom. Baie mooi omgewing.

Baie dankie
Stephan2
User avatar
stephan2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm

Re: Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en gew

Post by stephan2 »

Sit sommer nommers op om die kompitiesie later interesant te maak .

1.Ruaan Barnard. no. 301 en 302
2.Ysterkat Rossouw. no.303 en 304
3. Collin Bruwer. no 252.
4. ? Robbie soek nog vir 50 en 56( kaartjies is in ander boekie,nie by my)




Groete Stephan
User avatar
stephan2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm

Re: Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en gew

Post by stephan2 »

stephan2 wrote:Sit sommer nommers op om die kompitiesie later interesant te maak .

1.Ruaan Barnard. no. 301 en 302
2.Ysterkat Rossouw. no.303 en 304
3. Collin Bruwer. no 252.
4. ? Robbie soek nog vir 50 en 56( kaartjies is in ander boekie,nie by my)
5. Fanta300. no 305 en 306



Groete Stephan
User avatar
stephan2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm

Re: Kenhardt Boere Vereniging Komitiesie(jag pakkette en gew

Post by stephan2 »

BUMP
Post Reply