Hi Almal
Sien nou die manne het N4 en R104 toe gemaak in beide rigtings tussen brits en mooi nooi blykbaar.
Wat is die beste alternatiewe roete daai kant toe. Moet mens maar hekpoort(magaliespark) om ry of kan mens van brits Bethanie oor ry(Weet nie wat is pad so kondusie nie) en weer aansluit op Sun city pad?
Hoop iemand kan help.
Alternatiewe roete Suncity toe.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Ry Brits, Sonop, Bapong -> Sun City.
Ek ry elke dag die pad. Ek glo dis die beste roete.
So gaan hy loop: https://www.google.co.za/maps/dir/-25.6 ... 591317!3e0
Bel my as jy sukkel. O825354lOO
Ek ry elke dag die pad. Ek glo dis die beste roete.
So gaan hy loop: https://www.google.co.za/maps/dir/-25.6 ... 591317!3e0
Bel my as jy sukkel. O825354lOO
Goed, beter, 6millimeter!
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Thanks Geno
Lyk darrem heel maklik.
Waardeer die hulp
Lyk darrem heel maklik.
Waardeer die hulp
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Geno, is dit ook die beste roete na Rustenburg, of is die Hekpoortpad dan 'n beter keuse?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Rustenburg toe, sou ek tot in Bapong ry, en dan deur Lonmin ry tot by Mooinooi en daar op die N4 klim.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Gaan daai knape nie oproerig wees by die mooinooi afrit nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Nee, gladnie. Hulle karring net vanaf die weegbrug tot by die Total.
Alle verkeer word tans hier deur Lonmin geroute...
Alle verkeer word tans hier deur Lonmin geroute...
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Jis ekt sopas n man Hekpoort om laat ry.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Alternatiewe roete Suncity toe.
Dankie