dit het my so liggies gepla dat die WF nie so ver kan opvang nie. 80m, is goed, maar hier na 100m toe, moet my remote na die roeper toe wys om te werk.
veral hier waar die staanplekke maar skraps is, was ek al op plekke waar ek gewens het hy kan bietjie verder opvang.
na cobus se post, oor die arial by handle bar uithaat, het ek met die plan voor die dag gekom.
het my vrou se pm3 speller gevat, en die arial met yster saag, uitgesaag. kon nie die ding oop kry nie.
het toe arial draadjie vas soldeer.
het hom nog nie in die nag getoets nie, maar in die dag. hy het tot op 300m gewerk(by 300m gong).
maar dan moet ek nou se moes ek die remote in die lug hou.
op 200m vang hy gemaklik op, met roeper na my rug toe.
in die nag, behpprt hy glad nie slegter te wees nie. inteendeel.
sal hom nou nie op 300m sit nie, maar nou kan dit as die nood druk hier na 150m-200m geplaas word.
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/Photo0023.jpg
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/Photo0024.jpg
wildfire arial
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
wildfire arial
HOU HOM DAAI DIKTE
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: wildfire arial
smaart plan Cassie
maar dis snaaks want my wf vang maklik tot op 170m op soos hy is, nog nie verder getoets nie,
Ek gister oggend weer n dagroep gedoen wat ek hom so ver moes uitsit en hyt mooi gewerk.
Maar ek gaan vir myne verseker ook 'n arial gee as hy begin sukkel.
Groete
Frans
maar dis snaaks want my wf vang maklik tot op 170m op soos hy is, nog nie verder getoets nie,
Ek gister oggend weer n dagroep gedoen wat ek hom so ver moes uitsit en hyt mooi gewerk.
Maar ek gaan vir myne verseker ook 'n arial gee as hy begin sukkel.
Groete
Frans
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: wildfire arial
myne het veral gesukkel in die dag. weet nie hoekom.
in aand, sou hy werk op 100m, maar, dan moet ek stoel in roeper se rigting draai.
maar, ek gebruik herlaaibare batterye. weet nie of dit dalk verskil maak nie??
in aand, sou hy werk op 100m, maar, dan moet ek stoel in roeper se rigting draai.
maar, ek gebruik herlaaibare batterye. weet nie of dit dalk verskil maak nie??
HOU HOM DAAI DIKTE
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: wildfire arial
Boer maak n plan en n ander een steel hom.
Goeie een daai Cassie. Ek sal myne ook moet so doen. Veral op daai vlaktes by my, wil ek hom so ver as moontlik van my af kry.
Goeie een daai Cassie. Ek sal myne ook moet so doen. Veral op daai vlaktes by my, wil ek hom so ver as moontlik van my af kry.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: wildfire arial
Cassie my Wildfire het gesukkel tot op 100 meter moes ook remote in die lug hou en in roeper se rigting wys.
Nadat ek die arial uit gehaal het, het ek hom in die dag gaan toets langs die brandweer in 'n oop veld ek het begin op 90 meter en aan en af gesit elkekeer het my jongste knaap paar tree verder gegee en dan het ek met rangefinder gekyk wat is die afstand.
Ek het langs my bakkie gestaan en die remote naby my gehou dat ek die knoppies kan sien om te druk nie eers hoog gehou nie.
Tot op 200 meter het ons so aan gegaan toe is ek baie happy dat ek toe net daar stop want hier in ons omgewing sal ek seker nooit so ver uit sit nie. Sal eendag toets tot op wat die roeper sal werk.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwMTIxLTAwOTQzLmpwZw_zps2ffea612.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTUwMTIxLTAwOTQyLmpwZw_zps934768de.jpg
My Wildfire laat my eerder dink aan n vlakvark.