SA Protea Bisleyspan gong skietdag 7 Maart - Piet Joubert

Jarcal het hier 'n platform geskep vir sy lede om kompetisies te adverteer vir Skole en Organisasies waarby die lede direk betrokke is soos bv. "raffles" met die volgende kriteria.
Die Lid moet meer as 25 "posts" geplaas het.
Hierdie is slegs 'n platform en die lid wat dit plaas is verantwoordelik vir sy plasing en Jaracal sal geensins betrokke raak by enige geskille nie.
Telefoon nommer, e-pos adres en fisiese adres van instansie moet gelys word
Post Reply
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

SA Protea Bisleyspan gong skietdag 7 Maart - Piet Joubert

Post by swc-tr »

Die SA Protea Bisleyspan bied 'n fondsinsameling gongskietdag aan op 7 Maart te Piet Joubert skietbaan, buite Pretoria.
Vir meer inligting kyk hier: http://satrteam.com/events/shooting-day/

Daar is ook op die webtuiste lootjies te koop vir elf pryse ter waarde van R400K, onder ander 'n buffeljag, Blaser geweer, Nightforce 15-55x Competition teleskoop, en nog meer.

Sien julle daar?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: SA Protea Bisleyspan gong skietdag 7 Maart - Piet Jouber

Post by Capt. Yoda »

swc-tr wrote:Die SA Protea Bisleyspan bied 'n fondsinsameling gongskietdag aan op 7 Maart te Piet Joubert skietbaan, buite Pretoria.
Vir meer inligting kyk hier: http://satrteam.com/events/shooting-day/

Daar is ook op die webtuiste lootjies te koop vir elf pryse ter waarde van R400K, onder ander 'n buffeljag, Blaser geweer, Nightforce 15-55x Competition teleskoop, en nog meer.

Sien julle daar?

Ek dink so ja
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply